Alles vir Dinsdag 19 Maart 2019

Vandag se sportnuus

Suid-Afrika en Sri Lanka se eerste van drie T20-wedstryde word vandag om 18:00 op Nuweland in Kaapstad gespeel en in gholfnuus is Rory Mcllroy nou vierde op die wêreldranglys ná die Spelers-kampioenskap op TPC Sawgrass in Florida.