“Cholera skep ʼn epidemiese situasie. Wanneer jy een geval het, kan jy maar verwag dat daar nog gevalle in daardie gemeenskap sal kom.”
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Maart 2019
Aankondiging oor e-tolskuld ‘’n verkiesingsfoefie’
“Dit wys hoe desperaat die ANC is om nie verdere steun in dié provinsie te verloor voor die verkiesing in Mei nie.”
Nuwe taksbaas aangestel
“Ek verwag van hom om sonder vrees of vooroordeel op te tree, om die integriteit van die SAID te herstel en te handhaaf.”
Vrou aangekla oor baba in puttoilet
Die polisie het dadelik hul ondersoek na die saak begin en dit het hulle tot die plaaslike kliniek gelei waar die vrou in hegtenis geneem is.
Man wat sterf ná Cape Epic was gesin se ‘anker’
“Almal gaan hom onthou vir die legende wat hy was – iemand wat altyd almal se denke uitgedaag het.”
ToekomsVenster: Die verheerliking op die berg
Wanneer God Homself op Sion openbaar is daar manifestasies in die natuur. Aardbewings, donderslae, flitse. Die oomblik is te groot. Die ganse werklikheid kom ʼn beweging.
Bird-eiland: Verslag sê daar is geen bewyse
Wouter de Swardt, ʼn private ondersoeker, het gesê hy is ontsteld oor mediaberigte wat beweer sy ondersoek na die bewerings in die boek Die Seuns van Bird-eiland rakende ʼn pedofielnetwerk in die Port Elizabeth-omgewing “kon beter” gewees het.
AfriForum hof toe oor Malema-beslissing
Die burgerregtegroep AfriForum sê hy gaan die bevinding van die Menseregtekommissie (MRK) dat EFF-leier Julius Malema se uitsprake teen wit mense nie op haatspraak neerkom nie in die hof betwis.
Invordering van e-tolskuld vir eers op ys
Sanral het die proses om e-tolskuld in te samel, vir eers opgeskort en daar sal ook nie gevra word vir nuwe dagvaardings nie.
Corlea oor dáái foto: ‘Ek wou hê mense moet regop sit en luister’
“Jy is geskok omdat dit grimering is? Sou dit vir jou beter gewees het as dit ‘actually’ met my gebeur het, want dan sou jy jammer gewees het vir my of die gepaste menslike emosies in hierdie soort situasie getoon het?”
‘Carte Blanche’-span tydens verfilming beroof
“Jy weet wat die tema is waaroor jy nou praat, maar jy dink nie dít gaan met jou gebeur nie.”
Munisipale skuld skuif verby R9 miljard-merk
Munisipale skuld in Suid-Afrika staan nou op R9,6 miljard, en dit neem vinnig toe, het dr. Zweli Mkhize, minister van samewerkende regering, in die parlement aangekondig.
MRK beslis Malema-uitsprake nié haatspraak
Die Menseregtekommissie het bevind EFF-Julius Malema se omstrede uitsprake was nie haatspraak nie.
Bulls wil verlore aansien teen Sharks herwin
Bokbreker gaan teen Durbaniete uitdraf.
Duduzane se regspan vra ontslag
Die verdediging het in sy aansoek om ontslag gesê omdat die staat se saak swak is en daar nie gronde vir skuldigbevinding is nie, mag Duduzane nie opgeroep word om self te getuig nie.
Kommer oor ‘mafia-geweld’ in konstruksiebedryf
Die Suid-Afrikaanse Forum van Siviele Ingenieurskontrakteurs het ʼn dringende pleidooi aan die regering gerig om in te gryp teen bendes wat konstruksiepersele teister en dié bedryf as’t ware gyselaar hou.
DA wil Ramaphosa voor Zondo-kommissie sien
“Dit lyk of die Watsons vir die Ramaphosas is wat die Guptas vir die Zumas is.”
Jong boer dood ná fratsongeluk op plaas
‘n Jong man van Mpumalanga is dood nadat hy per ongeluk aan ‘n oorhoofse kragkabel geraak het.
Video: Polisie fnuik rooftog by Jhb-vulstasie
Verskeie video’s van die voorval is op sosiale media versprei en gebruikers het vertel hoe hulle skote in die gebied hoor klap het.
Luister: Vierkuns vir ‘Die Kontrak’-hartebreker
“Om vir Ghoema genomineer te word was nog altyd ʼn groot droom vir my.”