Die aardskudding het sowat vier tot vyf sekondes geduur met ʼn magnitude van 3,7.
Alles vir die maand Maart 2019
‘Aantrekkingskrag’ jongste aflewering in #JouSondagDrama-rolprentreeks
Johan Scholtz, Franci Swanepoel, Gustav Gerdener en Juanita de Villiers is in dié rolprent te sien.
Video: Marelize oor dáái val: ‘Dit was skreeusnaaks!’
“Toe ry ek daar op die rugbyveld en ek dink ‘oukei, ek gaan nou regs verby die pale ry’, maar die fiets gaan links en daar ontmoet ons mekaar reg in die middel!”
Woordfees vol pitkos skop af op Stellenbosch
Om hoogtepunte uit te sonder is ʼn onbegonne taak danksy die puik peil van die feesprogram.
Resep-video: Tradisionele fudge
Lekker, harde fudge soos jy dit kleintyd leer ken het!
Boek: 1000 nuttige woorde
Hierdie boek is geskik vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer.
Man oorleef ná motor ‘oopskeur’
Die bestuurder van die voertuig het met hul aankoms nog agter die stuur gesit.
Tekenprent: BLF moet opdok vir kostebevel
Die sakeorganisasie Sakeliga het Black First Land First (BLF) se bankrekening laat vries nadat die BLF in gebreke gebly het om ʼn kostebevel wat in Desember verlede jaar teen hulle gemaak is, na te kom.
Vandag se sportnuus
Wêreldrugby het die groen lig gegee vir ʼn nuwe Wêreldliga wat uit 12 spanne sal bestaan.
Ewie Cronje – Onbesonge held en mentor van vele
Ek sal Ewie Cronje altyd onthou as die toonbeeld van toewyding aan sport, wat sy alles gegee het vir sportmanne en -vroue en wat elke individu met wie hy te doen gekry het, se lewe onherroeplik geraak het.
Chaos tydens Baai-raadsvergadering
“Ek het lanklaas ʼn boer gem**r,” het Daniels hierna gesê.
McBride hof toe om sy werk te behou
McBride versoek in hofdokumente dat die saak dringend aangehoor word en sê die komitee se besluit was “onwettig en ongeldig” en moet “hersien en ter syde gestel word”.
‘Skok’ oor seks-tandarts se vonnis
Dié saak spruit uit ʼn voorval op die aand van 11 April 2015 toe Venter ʼn 13-jarige seun wat by sy huis in Heroldsbaai oorgeslaap het, seksueel betas het.
Gedagte vir die dag: Die gawe van die Heilige Gees
Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. (Hand 2:38)