Die Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus prof. Fransjohan Pretorius van Pretoria.
Alles vir Dinsdag 2 April 2019
‘Ballade’-aktrise betree Afrikaanse Top-20 met eerste enkelsnit
Vandeesweek maak sy haar debuut op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 met haar eerste enkelsnit, “17 shots”.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Porsche se Macan
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Porsche se Macan, BMW se nuwe Z4 en radiobeheerkarre.
Resep: Hoendernoedelsop
ʼn Volledige maaltyd in een pot!
Voertuigverkope: Rooi ligte flikker steeds
Kyk hier hoe lyk die gebruiklike toptienlys.
Kirsten Landman droom groot
“Moenie bekommerd wees oor enigiemand anders nie, maak net klaar. As ek die laaste een oor die eindstreep is, dan is dit ook goed!”
Vandag se sportnuus
Die afrigter van die Bulls, Pote Human, se kontrak is met ʼn verdere jaar verleng.
Perlemoen-sindikaat: Vyf gevonnis
Morné Blignault, die baasbrein agter die perlemoen-sindikaat, is reeds in September tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.
May se Brexit-plan wéér nie aanvaar
Die graderingsagentskap Standard & Poor’s (S&P) het intussen herhaal dat verskeie ekonomiese probleme Brittanje in die gesig staar indien die land die EU verlaat sonder ʼn ooreenkoms.
Poskantoor ‘vaartbelyn’ ondersoeke na Sassa-bedrog
Die Poskantoor het gesê hy implementeer maatreëls om ondersoeke na moontlike kaartbedrog rakende maatskaplike toelaes meer vaartbelyn te maak.
Gedagte vir die dag: Wandel in pas met die Gees
Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. (Galasiërs 5:25)