Die prokureursfirma De Beer Attorneys sê nagenoeg 300 individue en sakeondernemings het hom reeds gekontak oor moontlike betrokkenheid by ʼn groepeis teen Eskom.
Alles vir Woensdag 3 April 2019
Malema se roekelose skietvoorval landwyd nagedoen
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê daar is tans ʼn nuwe tendens wat sy kop uitsteek waar mense met politieke bande vuurwapens goedsmoeds in die publiek in die lug afvuur.
Die wêreld in foto’s – 2 April 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Seun met Guillain-Barré: Só gaan dit met Giovanni
Hoewel Giovanni wakker is, kan hy nog steeds nie praat nie.
Landdros moet nou besluit oor treinspoordood
ʼn Landdros gaan nou moet besluit of Elna-Marie Abbott (29) wie se onthoofde lyk Vrydag op ʼn treinspoor in Windhoek gekry is, selfmoord gepleeg het.
Op ’n bergfiets van Kaapstad na Pretoria vir liefdadigheid
“Die nood is soveel groter as waarmee ons kan help, maar ons doen wat ons kan en ons help wie ons kan.”
Baba se liggaam in drein gevind
Die polisie het sedert einde Maart onverpoos na die eenjarige Orderick Lucas gesoek wat nie ver van dié omgewing in Kleinvlei, Kuilsrivier, verdwyn het nie.
Video: Platemaatskappybaas verras jong gospelsanger met kontrak
“Ek wil net musiek maak en dit doen wat God my op die hart gelê het. En ek wil net leef, ten volle. Ek kan in my ma se oë sien hoe trots sy is op my.”
Opskort van brandstofheffing ‘dringend’, sê IVP
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) sê die brandstofheffing moet so gou moontlik opgeskort word om die uitwerking daarvan op die land se armes te verlig.
Nuuskommentaar: Hoe kan SA herbou word?
Oor die vraag of Suid-Afrika herbou moet word, is die maklike antwoord om bloot te kyk na die SA Inkomstediens se onvermoë om sy insamelingsteiken te bereik.
Kathrada-stigting sê óók kandidaatlyste moet hersien word
Die stigting glo politieke partye moet hul kandidaatlyste hersien om plek te maak vir kandidate met dié kernbeginsels.
Nieu-Seeland kies Zimbabwiër vir WB
Wéér ’n Suider-Afrikaanse speler in Kiwi’s se Wêreldbeker-groep.
Gautengse regering wil héle openbare vervoerstelsel integreer
Die Gautengse provinsiale regering wil die hele openbare vervoerstelsel in die provinsie saamvoeg om’n meer doeltreffende diens te verskaf. Gauteng gaan ook binnekort die bedryf van die Metrorail-treinstelsel by Prasa in die provinsie oorneem.
Spelers dans na Jaco se Peype(r)
Suid-Afrikaner in beheer van sy 100ste Super-wedstryd.
Blinde krieketspeler spog met graad
Make hoop om met sy prestasies op die krieketveld en in die akademie ’n groot inspirasie vir ander blinde studente te wees.
Gordhan, Eskom sê vandag oor kragsituasie
Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, en die voorsitter van Eskom, Jabu Mabuza, sal later Woensdag meer inligting bekend maak oor die stand van die land se elektrisiteitsnetwerk. Die twee gaan ʼn mediakonferensie hou by ʼn kragsentrale buite Johannesburg, waarvan die naam weens “veiligheidsredes” nog nie bekend gemaak word nie.
Pa se hoendervleismooi liedjie vir sesjarige
“Ek hou baie van daardie liedjie,” het die sesjarige Lyla gesê. “Hy het hard gesing en byna almal het ʼn video van hom geneem.”
Verbruikers moet hul eie krag opwek en ‘probruikers’ word
Een oplossing vir hierdie benarde situasie met Eskom is om Suid-Afrikaners toe te laat, en inderdaad aan te moedig, om hul eie elektrisiteit op te wek. Dit is die siening van die dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Wikus van Niekerk.
Gedig: Haelwit gestapelde wolke
“Die haelwit gestapelde wolke, paleis deur die winde gebou!”
Theo Venter: Dít kan dalk op 8 Mei by stembusse gebeur
Ondanks die onsekerheid het Venter wel gewaag om ʼn voorspelling te maak oor die verkiesing.