Die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar is Donderdagaand aangekondig.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 April 2019
Wonderwerkbaba tydens sikloon in mangoboom gebore
“Ek het geen ander keuse gehad as om in die boom te klim nie. Ek was alleen saam met my seuntjie. En toe het die pyn begin en daar was niemand om my te help nie.”
14-jarige beweer hy is kind wat 8 jaar gelede verdwyn het
Die 14-jarige tiener beweer hy is Timmothy Pitzen wat byna agt jaar gelede verdwyn het.
Veiligheidswag in Hatfield geskiet
ʼn 27-jarige veiligheidswag, wat reageer het op berigte van ʼn gewapende rooftog, is Donderdagoggend in Hatfield in Pretoria deur ʼn vermeende gewapende rower in die maag geskiet.
Amcu sal herbesin oor staking by Sibanye
Die staking duur reeds meer as vier maande lank.
Nóg ʼn transitorooftog in Rustenburg
Gewapende rowers het op nóg ʼn transitovoertuig in Rustenburg in Noordwes toegeslaan en ʼn onbekende bedrag kontant gebuit.
Man in hof oor moord op 12-jarige
Enrico Gerwel (21) het Donderdag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 12-jarige Alvineesha Brookes.
Talle SA woorde nou ook in Oxford-woordeboek opgeneem
Verskeie Suid-Afrikaanse woorde is in die jongste uitgawe van die Oxford English Dictionary (OED) opgeneem.
ToekomsVenster: Aanleiding tot afvalligheid
Vir Jesus offer ʼn mens alles op. Een voet in die wêreld en een in die Koninkryk van God werk nie.
Solidariteit verwelkom KSA se verwerping van kwotas
Organisasies het Donderdag Krieket SA se verwerping van kwotas in sport verwelkom.
Kenners sê burgery moet as teenwig vir staatsmag optree
Die sakeorganisasie Sakeliga sê praktiese kwessies moet gepak word om rigting te gee aan die debat oor eiendomsreg. Die organisasie het Woensdag tydens ʼn seminaar met ander instellings en kenners vergader om ʼn verklaring te help formuleer wat gebruik kan word as ʼn verwysingsdokument tydens die debat.
Strandtennis kom na Badplaas
Hierdie is die eerste nasionale byeenkoms by dié oord in Mpumalanga.
Die wêreld in foto’s – 4 April 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Herrie woed ná juffrou se ‘slaanvideo’
ʼn Video wat teen Donderdagmiddag op talle sosialemediaplatform gedeel is, wys hoe dié onderwyseres ’n dogtertjie herhaaldelik oor haar kop en op die boude slaan.
ʼn Nag in die museumhuis
Hoe spesiaal om herinneringe te versamel op ʼn plaas langs ʼn vlei, in ʼn museumagtige kliphuis wat presies so oud soos Ouma, haar dogter en haar kleinseun sáám is!
Twee sterf in onwettige betoging
“Dit moes nie gebeur het nie.”
Padtoets: Die goedkoopste vierwielaangedrewe C-segment-sportnutsvoertuig
Indien jou sportnutsvoertuig met goeie grondvryhoogte nie vierwielaandrywing het nie, sien ek nie regtig die punt nie. ʼn Gewone luikrug of sedanmotor sal in baie gevalle ʼn lekkerder ryding wees, goedkoper om te koop, en ligter op brandstof … of is dit?
Boetie en sussie laat die swaarde flits
Natania en Christiaan Bester is tans in Pole waar hulle vir die Wêreldkampioenskap-skermkunstoernooi voorberei.
Msimanga brand honderde e-tol rekeninge
Die DA het Donderdag honderde e-tol rekeninge by Sanral se hoofkantoor langs die N1-snelweg in Rooihuiskraal, Centurion, verbrand.
Jannie du Toit en Leon Gropp: ‘Smulpape van musiek en taal’
“Ek en Leon hou van die soort smake wat nie elke dag geproe word nie en wou ʼn vertoning aanbied waar ons dit vir mense kan voorsit.”