Cordier dien sedert Junie verlede jaar ʼn vonnis van drie jaar tronkstraf uit op aanklagte van seksuele aanranding.
Alles vir Donderdag 4 April 2019
ANC-veterane vra party om weer na verkiesingslyste te kyk
Die veterane het gesê die “gehalte van kandidate op die ANC-lys op provinsiale en nasionale vlak” is tydens gister se werkswinkel bespreek waarna hulle hul kommer uitgespreek het.
Zim kry nog hulp na sikloon
Minstens 181 mense het verlede maand weens sikloon Idai in Zimbabwe omgekom en 270 000 mense is sedertdien van hulp afhanklik.
Thailand: bring ’n verkiesing ’n nuwe bedeling?
In watter mate die verkiesing werklik ’n nuwe bedeling bring wat die behoefte aan orde, groei en stabiliteit, saam met demokratiese legitimiteit kan versoen, is ’n oop vraag.
Gedagte vir die dag: Die pitsweer
Wat sal ek saamvat as ek na die Here toe gaan, as ek voor die hoë God gaan kniel? Moet ek met offers na Hom toe gaan, met jaaroud kalwers? Moet ek my eersgeborene offer vir my sonde, hom wat uit my liggaam kom, vir my oortreding? (Miga 6:6-7)