Bosch is die vonk wat Sharks se vuur helder laat brand.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 April 2019
Nuwe Samwu-leiers ná mosie van wantroue
Die munisipalewerkersvakbond Samwu het ʼn nuwe leierskap aangestel tydens ʼn gewone vergadering van sy sentrale uitvoerende komitee in Bloemfontein.
Ministers bespreek geweld teen uitlanders
Drie Suid-Afrikaanse kabinetministers het Vrydag met ambassadeurs en hoë kommissarisse van hoofsaaklik Afrika-lande vergader om gewelddadige aanvalle teen uitlanders in die land te bekamp.
Moordsaak teruggetrek teen regstudent
Die saak teen ʼn 26-jarige regstudent wat van die moord op haar man aangekla is, is teruggetrek.
FBI sê oor kind wat ná agt jaar beweer hy is vermiste seuntjie
Die FBI het die uitslag van sy ondersoek bekend gemaak ná ʼn kind aangevoer het hy is Timmothy Pitzen, wat agt jaar gelede verdwyn het.
ToekomsVenster: Sout en vrede
“Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”
Toyota en die Woordfees ry saam die toekoms in
Die US Woordfees sal voortaan as die Toyota US Woordfees bekendstaan
Chaos tydens verkiesingsveldtog in Houtbaai
Die SAUK se regstreekse Morning Live-verkiesingsuitsending in Houtbaai in Kaapstad moes opgeskort word toe chaos by die geleentheid uitgebreek het.
Regering waarsku teen fopnuus oor buitelanders
Die kabinet het veral gewaarsku teen vals berigte, vals foto’s en vals video’s wat voorgee om onwettige optrede deur buitelanders te dokumenteer.
Repokoers bly onveranderd, kommer oor toekomstige stygings
Die repokoers is ’n sleutelrentekoers in Suid-Afrika wat, byvoorbeeld, die prima-uitleenkoers en die prys van krediet in geheel, beïnvloed. Eenvoudig gestel, dit beïnvloed die koste waarteen ons geld kan leen in Suid-Afrika.
Afrikaanse regslui vra vergadering oor taalbesluit
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) eis ʼn vergadering met die nuutgestigte Regspraktisynsraad (RPR) oor sy eensydige besluit om Afrikaans in prokureurstoelating-, boekhouding-, notariële en akte-eksamens af te skaf.
Musiekstudent oor gidshond: ‘Ons was vir 8 jaar onafskeidbaar’
“As siggestremde persoon plaas jy daagliks jou lewe in die hande van die lojale dier wat sonder enige teenkanting sy werk doen.”
Dis hoekom bestuurslisensies so lank vat
Suid-Afrikaners wag so lank vir hul kaarttipe-bestuurderslisensies omdat die masjiene wat die kaarte druk, gebreek het, en die personeel wat dit beman toe gestaak het.
Gewilde kindervertoning eersdaags in Johannesburg
“Ons en ons vennote is opgewonde om ons Suid-Afrikaanse gehore die geleentheid bied om hul gunsteling-karakters te sien.”
Tekort aan verpleegpersoneel vereis ‘dringende ingryping’
Een verpleegster vir elke 403 mense. Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns sê uit dié statistiek is dit duidelik dat verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika in gevaar is. “Die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar,” het Hennie Bierman, hoof van die Solidariteit Beroepsgildes gesê.
‘Ek kon net een kyk’ sê LUR oor slaanvideo’s
“Ons weet nie eers of sy gekwalifiseer is om met kinders te werk nie.”
Blitsbokke wen openingswedstryd in Hongkong
Suid-Afrikaners teken 17 punte in tweede helfte aan.
Geen wind in Stormers se seile
Reds klop Kapenaars ná puntelose eerste helfte.
Wen R1 000 kontant met jou baba se haredos!
Staan die kans om ʼn kontantprys van R1 000 te wen met ʼn foto van jou baba se haredos!
Britse eerste minister vra wéér vir Brexit-uitstel
Die Britse eerste minister Theresa May het gevra dat die spertyd vir die Verenigde Koninkryk om die Europese Unie (EU) te verlaat weer uitgestel word.