“Binne oomblikke het hulle geweerskote buite gehoor en die verdagtes het vorentoe [in die winkel] gehardloop.”
Lees meerAlles vir Maandag 8 April 2019
Eskom sê ‘hoë risiko’ vir beurtkrag hierdie week
Dít volg maar ʼn week nadat Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Eskom se winterplan wat oor die volgende vyf sal maande strek, bekend gemaak het.
Gevangene aangekeer wat tydens ‘terreindiens’ ontsnap
Dit is nie in dié stadium duidelik hoe Cordier daarin kon slaag om ongesiens te ontsnap nie.
Zim begroot miljoene om boere te vergoed
Die Zimbabwiese regering hoop dat dié vergoeding ʼn einde sal bring aan ʼn hoogs verdelende kwessie in dié land wat jare gelede onder die bewind van pres. Robert Mugabe begin het.
4 sterf in Kaapse Wynlande-botsing
Gespesialiseerde reddingstoerusting moes gebruik word om die man en kind uit die wrak te sny.
ToekomsVenster: ’n Gesprek oor egskeiding
Egskeiding is ʼn hartseer werklikheid. Enersyds moet ʼn mens verkennend en onderskeidend vra waarom so baie huwelike in stormagtige vaarwaters beland?
Jou ma verdien ʼn groot bederf!
Sy is die een wat jou suksesse saam met jou vier: maak nie saak hoe klein of hoe groot nie, sy deel in jou vreugde. Sy is die een wat jou trane afvee en jou vertroos as jou planne nie vlot nie – en sy is daar om jou aan te moedig om weer te probeer. Sy is die een wat vir jou bid en net die beste vir jou wil hê. Jou ma verdien ʼn groot bederf!
Soektog op tou na twee ontsnapte Margate-gevangenes
Die polisie in KwaZulu-Natal het ʼn reusesoektog geloods na twee verhoorafwagtende gevangenes wat steeds op vrye voet is, nadat hulle en nog drie ander uit die aanhoudingselle van die Margate-polisiestasie ontsnap het.
Inkomstediens maak plan met sy elektroniese dienste
Tydens hierdie tydperk sal die inkomstediens se aanlynstelsels, insluitend eFiling, die eFiling-app, die e@syFile Employer en die SAID-webtuiste, nie beskikbaar wees nie.
Bekendstelling: Triton sluit wéér aan by die bakkie-oorlog
Die nuwe Triton is regtig bitter mooi, van voor en agter – maar veral van voor.
Isuzu steun wetenskaponderwys met navorsing
ʼn Wetenskaponderwyser van St. Stithians College in Sandton het ʼn ambisieuse reis aangepak waartydens hy 12 skole in agt lande sal besoek om hulle onderwyspraktyke te ondersoek – en dit word in ʼn Isuzu-bakkie aangepak.
Regering nie ernstig genoeg oor vroeëkinderontwikkeling nie
Navorsing toon dat daar sedert 1994 ʼn merkbare gebrek aan politieke wilskrag by die regering was om vroeëkinderontwikkeling in Suid-Afrika te ondersteun.
2 ‘rowers’ tydens huisroof doodgeskiet
Die pa en seun het buite toe gegaan om ondersoek in te stel, maar drie gewapende rowers was op dié stadium reeds in die erf.
Só lyk Superrugby-statistieke
Dinge lyk maar beroerd vir SA spanne.
‘1 uit elke 10 onderwysers daagliks afwesig’
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, is bekommerd oor die effense styging in die getal onderwysers wat daagliks afwesig is.
Minister stel moniteringsverslag oor skole bekend
Motshekga het toegegee dat sommige van die bevindings ongemaklik is vir die regering om net voor ‘n verkiesing bekend te maak, maar gesê sy het opdrag gegee dat dit in elk geval volledig gedoen word omdat dit die werklike situasie weerspieël.
Dis nou tyd om water soos geld te bank
Water – die volgende krisis wat jou huis en onderneming kan tref en wat jy daaromtrent kan doen.
Vrou, ongebore baba sterf saam: ‘Hulle was engele van bó’
“Sy het soveel lewens geraak. Ek het ʼn ongelooflike en volmaakte vrou en volmaakte kind verloor.”
McBride-getuienis voor Zondo-kommissie weer uitgestel
Die langverwagte getuienis van Robert McBride, voormalige hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), voor die kommissie wat staatskaping ondersoek, is weer uitgestel. Die partye wat McBride in sy getuienis sou betrek, is glo nie daaroor ingelig nie, soos wat die kommissie se bepalings vereis.
Dodetal staan op 847 ná sikloon Idai
Meer as 600 mense het in Mosambiek alleen omgekom sedert sikloon Idai die hawestad Beira op 14 Maart getref het.