“Dit is duidelik dat die sogenaamde infrastruktuur-inspeksie wat moes saamval met die skoolgrootte-inspeksie net daarop gerig was om klaskamergroottes te peil en nie die strukturele integriteit van die skool nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 10 April 2019
Gemeenskap wil verkiesing boikot oor watermeters
Die organisasie voer aan die raad se besluit om die watermeters te installeer is “rassisties” en slegs op gemeenskappe van kleur gemik.
Drie vas wat glo olifanttande wou verkoop
Die drie is in hegtenis geneem nadat owerhede ʼn wenk van die publiek ontvang het dat hulle probeer om twee olifanttande vir R150 000 van die hand te sit.
Meer inligting oor rekenaartablette vir skole bekend
Die plan om rekenaartablette aan leerders in staatskole te verskaf, is vroeër in die staatsrede aangekondig deur pres. Cyril Ramaphosa.
Wêreld sien eerste foto van gravitasiekolk
Dié foto word as een van die belangrikste wetenskaplike deurbrake van die eeu bestempel.
Driehoek-tragedie: Minister sê bruginspeksies is gereeld gedoen
Onderwysowerhede het verskeie inspeksies uitgevoer voor die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, sê die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga.
5-jarige sien glo hoe haar ma vermoor word
Toe die polisie sowat twee uur later opdaag, het hulle die beskuldigde met sy vyfjarige stiefdogter op die bed aangetref.
ToekomsVenster: Die ryk jongman
God alleen is ware rykdom.
Oud-seesoldaat gevonnis wat eie dood vervals
Hy het die oorledene se liggaam op die bestuurdersitplek van sy motor geplaas en toe petrol oor die liggaam en die motor gegooi.
‘Nie in my naam,’ sê Ace oor boekplunderaars
“Diegene wat voorgee dat hulle ANC-lede of ondersteuners is en boekbekendstellings ontwrig, boeke verbrand, revolusionêr probeer wees of skrywers en joernaliste in my naam intimideer, moet dit staak. Dis optrede wat getuig van politieke onverdraagsaamheid en is teen die vryheid van spraak wat alle Suid-Afrikaners geniet.”
Modelbaas steeds nie oor seksklagte gevonnis
Meer as twee jaar nadat die Kempton Parkse modelbaas Dawie de Villiers skuldig bevind is aan onder meer verkragting, seksuele aanranding en bedrog, is hy steeds nie vir dié misdade gevonnis nie.
Wat jy nie geweet het van ‘The Bachelor SA’ nie
“Die individuele afsprake duur veel langer as wat kykers op die televisie sien.”
‘Wonderwerk’ dat jagter leef ná buffel hom gaffel
Boodskappe van bemoediging uit die jagtergemeenskap stroom van reg oor die wêreld in nadat Bossie Mostert (39), ʼn beroepsjagter van Limpopo, verlede week deur ʼn buffel gegaffel is.
2 sterf toe Rooimiere besetters verwyder
Die munisipaliteit het ʼn hofbevel bekom om die grondbesetters van “onbewoonbare” grond te verwyder nadat al meer besetters strukture op dié grond opgerig het.
Dokters vind bye in vrou se oog
Dit klink dalk soos iets uit ʼn rillerfliek, maar dit het werklik gebeur.
Groot besending renosterhoring uit SA in Hongkong gevind
Doeaneowerhede in Hongkong het beslag gelê op ʼn besending renosterhoring van nagenoeg R29 miljoen wat uit Suid-Afrika gesmokkel is.
Grofgeskut van skoolrugby gaan dié naweek baljaar
Affies teen Paarl Gim in groot derby!
OppiKoppi vir 2019 gekanselleer
OppiKoppi is vir die afgelope 24 jaar jaarliks aangebied.
Man oorleef skok; sterf kort daarna
Hy het geval en op ʼn pad te lande gekom.
‘ANC die rede vir uittog uit SA’
Die VF Plus sê die ANC se beleid van herverdeling, in plaas van bou, is die oorsaak van die land se probleme, terwyl die burgerregtegroep AfriForum sê het verkiesingspraatjies gaan nie emigrasie stuit nie.