Prins Harry en sy vrou Meghan, die hertogin van Sussex, het gesê hulle beplan om planne rondom hul baba se geboorte privaat te hou.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 April 2019
AfriForum in VSA oor onteiening, plaasmoorde
“Hierdie veldtog is veral belangrik in lig van president Cyril Ramaphosa se onlangse uitlatings in die VSA wat die werklikheid van plaasmoorde en grondgrype ontken het.”
‘Retoriek kweek klimaat vir onwettige grondgrype’
“Ongeag wat die onderliggende oorsake van hierdie protes is, word ’n vernietigende verontagsaming van eiendomsregte aangemoedig deur onverantwoordelike en kortsigtige politieke uitlatings.”
WikiLeaks se Assange in Londen aangekeer
Die stigter van WikiLeaks, Julian Assange, is Donderdag uit die Ecuadoriaanse ambassade in Londen gedwing en in ʼn Britse-polisievoertuig weggeneem.
92 onwettige vuurwapens gekonfiskeer
ʼn Taakspan het beslag gelê op 92 onwettige vuurwapens by ʼn vuurwapenwinkel in Kaapstad.
ToekomsVenster: Vertrou die Here
Weereens is die troos dat die Here goeie dinge vir ons in gedagte het. Vertrou die Here met vandag en môre. Hy is reeds daar.
Fase 1-beurtkrag waarskynlik toegepas
Eskom het gesê daar is ʼn groot moontlikheid dat fase 1-beurtkrag Donderdag (11 April) tussen 17:00 en 22:00 toegepas sal word.
McBride getuig oor ‘politieke staatsgreep’ van wetstoepassingsowerhede
Daar was ʼn daadwerklike en deurlopende aanval op die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) om sy strafregtelike ondersoeke na lede van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid in die wiele te ry deur Opod-bestuurders te skors en te vervolg, het Robert McBride, oudhoof van die polisiewaghond, vandag by die Zondo-kommissie getuig.
Die grootste ja-woord ooit!
Dié huweliksaanbod het ses maande se langpadreis, Google Earth, GPS en baie toewyding geneem om te voltooi.
Meer as 60 vas ná poskantoor brand
Ontstoke gemeenskapslede het ʼn pad met brandende buitebande versper weens ontevredenheid oor dienslewering en die hoë werkloosheidsyfer in dié dorp.
Podlitiek val met die stoel in die huis …
In die eerste episode met Van Zyl agter die mikrofoon, kyk die span na die onlangse gevegte tussen die EFF, BLF en die Land Party by ’n Houtbaai-verkiesingsdebat, Alexandra wat vingers in alle rigtings oor swak dienslewering wys en, laastens, word daar in diepte gekyk na die ANC voor die verkiesing van 8 Mei 2019.
Emosies loop hoog in verhoor oor jong man se dood
“Ek probeer jammer voel vir hulle, maar ek kan nie. In dié stadium moet hulle [die beskuldigdes] vergifnis by die Here soek, nie by my nie.”
Foto’s: Pta-kerk loop onder betogers deur
“Dit lyk asof hulle die orrel probeer omstoot het, die mooi bekleedsel is van die kansel afgeruk, kruise is in die kerk rondgegooi. Hulle het tot die Bybel van die kansel afgegooi.”
Rugbyster in sop oor uitlatings
“Hoewel hy geregtig is op sy geloofsoortuigings, is die manier hoe hy dié oortuigings oordra nie in ooreenstemming met die waardes van die sport nie.”
Kaapse betoging: Paaie gesluit, busdienste opgeskort
“Die situasie is baie gespanne.”
Naam van Zondo se broer by staatskapingondersoek genoem
Die Zondo-kommissie het Donderdag gehoor regter Zondo se broer, adv. Mxolisi Zondo, se naam word glo in McBride se getuienis vervat.
Die wêreld in foto’s – 11 April 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Hulp vir vierpotiges ná sikloon
Daar word selfs helikopters ingespan om diere in ontoeganklike gebiede te hulp te snel.
MRK na gebied waar 2 tydens Rooimiere-operasie sterf
Volgens die MRK is een van die oorledenes ʼn inwoner wat glo met rubberkoeëls geskiet is, terwyl die tweede oorledene ʼn lid van die Rooimiere is wat glo deur ʼn woedende skare doodgeslaan is.
Resep-video: Sondebolle
ʼn Smullekker warm sjokolade-en-kaneelbol wat jou mond sal laat water!