“In hierdie metro is ons vasgekeer in ʼn koalisie wat nie werk nie. Hierdie koalisieregering werk nie en weet julle hoekom? Want koalisieregerings werk nooit goed nie.”
Lees meerAlles vir Sondag 14 April 2019
Betogings: ‘Polisie, OVK en parlement moet ingryp’
“Hoewel dit mag voorkom asof hierdie protesaksies organies en gemeenskapgedrewe is, het dit vernederend duidelik geword dat dit deur die ANC geïnisieer en aangepor word.”
Twee leerders vas vir moord op 17-jarige
“Die polisie se ondersoek het uiteindelik gelei tot die inhegtenisneming van twee leerders van dieselfde skool, onderskeidelik 17 en 18 jaar oud.”
Man op plaas met breekyster aangerand
“In die proses is skote in haar rigting afgevuur. Sy het probeer weghardloop, maar die aanvallers het haar gegryp en in die huis in gedwing.”
Briljante Blitsbokke klop Fidji
Dit was mooi man, sommer baie mooi!
Wenners van Liberty Radio-pryse aangekondig
Die wenners van die jaarlikse Liberty Radio-toekennings is Saterdagaand tydens ʼn galageleentheid in Sandton aangekondig.
Familie soek antwoorde ná eenjarige by dagskool sterf
“Toe ek terugbel het hy vir my gesê my kind het geval en ek moet hulle by die Edenvale-hospitaal ontmoet. Dit is eers by die hospitaal dat ek ingelig is my klein engel was op lewensondersteuningsmasjiene.”
Drie sterf in ongeluk by Everest-lughawe
Daar word dikwels na die lughawe as die wêreld se gevaarlikste verwys weens die kort aanloopbaan en moeilike toegang.
17-jarige sterf in polisiesel
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek die dood van ʼn 17-jarige seun wat die afgelope naweek in polisieaanhouding in Mpumalanga gesterf het.
Mercedes gee Ferrari bloedneus
Dit was die derde opeenvolgende wedren dat Mercedes eerste en tweede geëindig het nadat die span ook die eerste twee plekke in Australië en ook in Bahrein gevul het.
Ontvoerde Limpopo-baba gevind
ʼn Twee maande oue babaseuntjie van Mokopane in Limpopo is teruggevind meer as twee weke nadat hy ontvoer is.
APC mik vir miljoen stemme by stembus
“Met ʼn miljoen stemme sal ons minstens 25 setels in die nasionale vergadering en verteenwoordiging in al nege provinsies hê. Ons glo dit sal ʼn groot genoeg getal wees vir ons om ʼn ingrypende impak op regeringsbeleid en regeringskwessies te hê.”
Twee van drieling sterf: ‘Dis steeds ʼn storie van hoop’
“Daarna het hulle haar liggaampie in ʼn kombersie toegedraai en ek het vir ure daar met haar teen my bors gesit.”
Vuurwapens verlate in motor gevind
“’n Ondersoek is tans aan die gang en die polisie is optimisties dat die verdagtes, wat tans onbekend is, wel binnekort in hegtenis geneem sal word hangende die forensiese prosessering van hierdie vuurwapens.”
Sluier oor staat se eiendomme gelig
Suid-Afrikaners weet nou uiteindelik presies hoeveel eiendom die staat besit en huur, en waar elkeen van daardie eiendomme geleë is.
Man doodgery toe voertuig onklaar raak
“Die passasier is getref en is meters ver van die ongelukstoneel geslinger.”
Gedagte vir die dag: Omhels verandering
’n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou velsakke nie. As jy dit doen, bars die sakke, die wyn loop uit en die sakke is daarmee heen. Nee, ’n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en so behou jy al twee. (Matteus 9:17)