“Natuurlik is ek mal oor rugby en ek sal dit beslis mis. Maar my geloof in Jesus Christus is wat eerste kom.”
Alles vir Maandag 15 April 2019
Die wêreld in foto’s – 15 April 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Mashaba gaan Alex eindelik besoek
Ontevrede inwoners het verlede week aangedring op ʼn vergadering met Mashaba, maar hy het nie opgedaag om hulle toe te spreek nie.
Luister: Anna Davel vertel stories met haar musiek
“Eers het ek begin deur liedjies te skryf en dit vir ander kunstenaars te stuur om te sing. Toe eendag bel Laurika Rauch my en sê vir my dat ek nie my liedjies vir ander mense moet stuur nie, maar dat ek hulle self moet sing.”
Varsgebekkig: ’n Aartappelsak oor jou kop trek
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “‘n aartappelsak oor jou kop trek”.
Dapper speurders bekyk spookstories
Skakel in vir stories wat jou nekhare gaan laat rys.
1 dood, 17 beseer in trompop botsing
Verskeie kinders het verspreid op die toneel gelê.
Antwoorde geëis ná kleuter se dood
“Dit is voorvalle soos dié wat die polisie se beeld skade berokken, tot nadeel van alle ander hardwerkende polisielede.”
Tiger se ramkat-vertoning op Augusta
Tiger Woods se vuurwarm oorwinning by die Meesters is só ’n bekende gesig, maar nie een van die voriges was só aanskoulik nie.
Polisie soek dié man na bestuurder VS-gesin doodry
“Ek het nou meer vrede. Ek weet hulle is minstens al vier bymekaar.”
ANC-veterane eis aksie teen Ace
ANC-veterane het ʼn beroep op pres. Cyril Ramaphosa gedoen om dringende stappe te doen teen Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, weens “rassistiese” uitlatings.
Resep: Gebakte piesangs
Piesangs maak ʼn heerlike nagereg!
Nuuskommentaar: Hoe hard byt die post-Ramaforie-trauma?
Een van die mees algemene redes hiervoor is dat Ramaphosa daarvan beskuldig word dat hy vir elke gehoor vertel wat hulle wil hoor.
Radiodrama: Môregloed (al die episodes)
Môregloed is ʼn verhaal wat swaarbelaai is met temas soos familie-intriges, vasbyt en deernis, ʼn stryd om te oorleef, kinderontvoering en pleegsorg, die vernietigende effek van dwelms en die ewige soeke na môre – alles opgedis met ʼn goeie skoot humor.
Luister: Joshua na die Reën wil sy hart uitstort
“Ons moet terugkeer na die besef dat jy nêrens in die wêreld hoopvol, veilig of vredevol gaan voel as jy dit nie in jouself gevind het nie.”
Verbruikersbesteding, -vertroue verkeer toenemend onder druk
“Dit is dus geen verrassing dat verbruikersvertroue laag bly en dat verbruikers baie konserwatief te werk gaan met hul geld en spandering nie.”
Die fyn lyn tussen godsdiensvryheid en menseregte
Tot voor hierdie uitspraak het die howe hulle egter deurgaans daarvan weerhou om by kerke se leerstellige verskille betrokke te raak. So het die konstitusionele hof byvoorbeeld beslis dat mense die reg en ook grondwetlike beskerming geniet om geloofsoortuigings te handhaaf wat selfs “bisar, onlogies en irrasioneel” is.
Vandag se sportnuus
Kry al jou sportnuushoogtepunte hier.
R175 m. om ampswonings op te knap
Die minister van openbare werke het bekend gemaak dat R175 miljoen spandeer gaan word om ministers en LP’s se ampswonings op te knap.
Sikloon Idai: ‘Meer internasionale hulp benodig’
Sikloon Idai het Mosambiek, Malawi en Zimbabwe net meer as ʼn maand gelede getref en volgens Amnestie Internasionaal moet die internasionale gemeenskap meer doen om diegene wat geraak word te help.