Mashaba kon nie ʼn woord uitkry nie en het naderhand die podium verlaat. Sommige inwoners het hom en sy afvaardiging met papier en leë waterbottels bestook.
Alles vir Dinsdag 16 April 2019
Dubbeldoor Matie-plesier!
Die eindstryd mag dalk meer vir Kurt Darren se weergawe van Nkosi Sikelel’ iAfrika onthou word, maar Maties het ’n uitstekende seisoen gehad. Kyk na die video hier:
Spoegwolf maak dubbele verskyning op Afrikaanse Top-20
Die gewilde Suid-Afrikaanse rockgroep Spoegwolf het pas sy jongste enkelsnit en musiekvideo, “Storm”, bekendgestel.
Vermiste baba dood gevind
Die 14 maande oue seuntjie se liggaam is met veelvuldige beserings in sy dagskool se erf aangetref.
Malema: ‘Wit mense is nie spesiaal nie’
“In Suid-Afrika word wittes steeds behandel asof hulle spesiaal is, terwyl swart mense min selfvertroue het. Daar is niks spesiaal aan wit mense nie. Ons is almal gelyk, ons is almal mense.”
Vandag se sportnuus
Ná die eerste Major van die jaar, die Amerikaanse Meesters, het Tiger Woods opgeskuif na die sesde plek op die wêreldranglys. Daar is ook ʼn nuwe no. 1.
Foto’s: Die wêreld treur oor Notre Dame
Reg oor die wêreld het mense Maandagaand verslae toegekyk hoe die Notre Dame-katedraal, ʼn integrale deel van die geskiedenis en een van Parys se gewildste toeristeaantreklikhede, deur vlamme verteer word.
Gedagte vir die dag: Hoekom my geldjies net wegsypel …
My volk het twee sondes begaan: Hulle het My, die bron van lewende water, verlaat, en hulle het vir hulle waterbakke uit klip gekap, waterbakke wat gebars is en nie water hou nie. (Jeremia 2:13)