Dié vertraging het beteken dat Eskom nie aan die einde van Maart sy finansiële verpligtinge kon nakom nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 April 2019
Fietsryer vertel van ‘koue stilte’ ná tref-en-trap
“Hy het letterlik bo-oor en deur ons gery.”
Aussies laat Sharks rooi in die gesig
Reds wen vir die eerste keer sedert 2004 in Durban.
Drie vas ná hulle op polisie losbrand
Die polisie het die betrokke voertuig op Van Buurenweg gewaar waarna ’n jaagtog tussen die verdagtes en die polisie ontstaan het.
ToekomsVenster: Die vyeboom het verdroog
In stede van die gebruiklike “godsonmoontlik” sê eerder “God-moontlik” deur die geloof. Maak jou geloof prakties en energiek.
Tiener vermoor glo ouma
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die tiener en sy ouma na bewering stry gekry het.
Krieketspeler sterf op 38
Hy het vir die Cape Cobras en Knights in Suid-Afrika gespeel voordat hy sy loopbaan oorsee voortgesit het.
Ghoemas reageer ná omstredenheid
Die Ghoema Musiek Trust hou egter voet by stuk dat hy die groter belang van die Ghoemas in gedagte gehou het tydens die besluitnemingsproses.
Plaasaanval: Ouma hoor kleinkinders skree
“Dit is tóé dat sy haar in een van die verdagtes vasloop.”
Lions se Rubicon-oomblik in Hamilton
Whiteley lei beleërde Lions na spogsege teen Chiefs.
Rèan en Rox-Zee verbreek verlowing
“Ek het klaar my trourok gekoop,” het Rox-Zee aan Maroela Media gesê.
Roete vir Twee Oseane op nipper verander
Organiseerders het Vrydagoggend met ʼn dag te spare aangekondig dat betogings moontlik ontwrigtings en bedreigings vir deelnemers op die oorspronklike roete kan inhou.
Die pynlike passief
As daar nou ʼn manier is om ʼn skoolkind maagpyn te gee, ʼn onderwyser lus te maak vir drank en ʼn subredakteur na ʼn rooi pen te laat gryp, is dit as ʼn mens die aktief-passief-kwessie ophaal…
Fietsryer sterf toe motoris in groep inploeg
Die bestuurder het die motor op die toneel agtergelaat waarna hy te voet van die toneel gevlug het.
13 sterf toe kerkgebou tydens Paasdiens ineenstort
Dit is moontlik dat swaar weerstoestande die rede vir dié ineenstorting kan wees.
Nuuskommentaar: Paasfees en politiek – ‘Ons wil Barabbas hê!’
Dit is Paasfees, maar ons is ook in die pylvak na die komende algemene verkiesing, en die uitdaging vir Christene is om die Paasfeesviering nie skade te laat ly nie.
Meer as 100 myne sonder waterlisensies
Die Shiva Uranium-myn in Klerksdorp in Noordwes wat aan die Gupta-familie behoort, is een van dié wat nie aan waterlisensievoorwaardes voldoen nie.
Franse matroos hou die Kaap Hollands
As jy begin rondsnuffel in die geskiedenis, kom jy op verborge brokkies inligting af wat jou gou laat besef dat Frankryk ook hier in Suid-Afrika sy stempel afgedruk het – en ek praat nie nou hier van die Franse Hugenote nie.
Ghoemas: PW Botha sou trots gewees het
Vryheid van spraak is een van die belangrikste boustene van ’n demokrasie. Vryheid van spraak moet ten alle koste beskerm word. Nie net van politici nie, maar ook van korporatiewe instellings wat voorskriftelik wil optree ten koste van die kunste.
Kerke in die spervuur
Mag hierdie gebeure ons ook daaraan herinner dat geboue nie die Kerk van Christus is nie, dit is maar net die plek waar Christus se kerk bymekaarkom om Hom te aanbid. Dit is die plek waar gelowiges die geleentheid het om dinge vir mekaar te doen.