Die Stormers was verlede week so te sê onstuitbaar teen die Rebels, maar het vanmiddag weer gewys hoe om ’n wen in die asblik te smyt.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 April 2019
14-jarige verdrink by St. Lucia
Die meisie het glo saam met vriende geswem toe sy in die moeilikheid beland het.
Só lyk weer vir res van Paasnaweek
Groot dele van die land sal van Sondag af koeler temperature beleef met donderbuie wat ook kan voorkom.
Seun (8) geopereer na hoewe-aanval
“Ek het met hom gesels en gevra of hy kwaad of hartseer voel en hy het gesê sy hartjie is baie seer.”
Deelnemer sterf tydens Twee Oseane-marathon
“As die organiseerders wil ons graag ons medelye met sy familie en vriende betuig.”
Niemand nog vas ná aanval buite Brits
Die man is tydens die aanval met ʼn baksteen oor die kop geslaan waarna hy vasgebind en sy huis geplunder is.
Nog ʼn Lions-speler terug na SA
Die Lions se sege oor die Chiefs het teen ‘n prys gekom.
Superrugby: Tahs, Highlanders en Hurricanes seëvier
Daar gaan nog lang trane by die Waratahs en in Australiese rugby gehuil word as Israel Folau se loopbaan tot ʼn einde kom, of so is daar ná die eerste helfte van die Superrugby-wedstryd tussen die Waratahs en Rebels op die SCG, die tuiste van die Australiese krieketspan, geglo.
Drie dood in Vereeniging-ongelukke
Drie mense is dood en nege beseer in twee afsonderlike ongelukke in Vereeniging.
Agri SA, grondpaneel slaags oor verslag
Die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming het Agri SA gekap nadat laasgenoemde ʼn minderheidsverslag oor grondhervorming en onteiening sonder vergoeding aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur het.
SA man en vrou wen Twee Oseane
Suid-Afrikaners het Saterdag die mans- sowel as die vroue-afdeling van die Twee Oseane-ultramarathon oor 56 km gewen.
Bestuurder nog soek ná fietsryer se dood
Huldeblyke stroom in vir die fietsryer wat Vrydag dood is nadat ʼn motor vroegoggend op die R55 in Centurion in ʼn groep fietsryers ingeploeg het.
Wenners van Twee Oseane-halfmarathon bekend
Twee Suid-Afrikaners tel onder die eerste drie mans wat Saterdag die Twee Oseane-halfmarathon oor 21 km voltooi het.
Ouers swaar gestraf oor ‘gruwelhuis’
“Ek kry soms steeds nagmerries oor die dinge wat gebeur het, soos om te sien hoe my broers en susters vasgeketting is en geslaan word.”
Woedende aanhangers van ‘Binnelanders’ voel bedrieg
Aanhangers van die kykNET-sepie Binnelanders is woedend nadat ʼn geleentheid in Mei waar hulle hul gunsteling‑Binnelanders-akteurs kon ontmoet, gekanselleer is en hulle nie die geld vir hul kaartjies terugkry nie.
Gedagte vir die dag: Jou liefdevolle Pa wag vir jou met oop arms
Kan ’n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die lewe gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie, Ek het jou naam in my handpalms gegraveer. (Jesaja 49:15-16)