Eskom se “gespook om die ligte aan te hou” tot die verkiesing op 8 Mei is nie volhoubaar nie, is oneerlik en het ten doel om Suid-Afrikaners te mislei tot dit polities gerieflik is om die ware verrotting bloot te stel.
Lees meerAlles vir Sondag 21 April 2019
Treine brand in Kaapstad
“Drie brandweerwaens, ʼn watertenker, ʼn reddingsvoertuig en 19 personeellede is na die toneel ontbied.”
Paasdiens-ineenstorting: Name bekend van 13 slagoffers
Die Pentecostal Holiness Church naby Empangeni in die noorde van KwaZulu-Natal het die name bekend gemaak van die 13 mense wat Donderdagaand dood is toe ʼn gedeelte van die kerk ineengestort het.
Polisieman doodgeskiet toe hy motor aftrek
“Met paramedici se aankoms is ʼn polisiebeampte aangetref wat verskeie kere in sy bolyf geskiet is.”
Sewe vas, dodetal styg verder ná bomontploffings
ʼn Aandklokreël geld van 18:00 tot 06:00 ná die aanvalle.
Minister maan motoriste
Motoriste kan Maandag ʼn toename in verkeersvolumes op die land se hoofroetes verwag, onder meer die N1, N3 en N4 wanneer mense begin terugkeer ná die Paasnaweek.
Katana keer terug na sy wortels
Ek wag al 35 jaar – nog ’n paar maande sal geen verskil maak nie!
Paassondag-aanval: Nog twee ontploffings; dodetal styg
Die bomaanvalle word intussen uit alle oorde ten sterkste veroordeel.
Jong pa by plaashek vermoor
ʼn Jong pa is by die hek van die plaas wat hy bestuur het, doodgeskiet deur mans wat in polisiedrag geklee was en ʼn blou lig op hul motor gehad het.
Tienerseun duik dief plat én help hom
“Ek het probeer kyk of hulle vir ons gaan oopmaak en toe hoor ek net hoe Carike skree ‘Nee, nee, Daniël, help’.”
Vier dood in Vrystaat-botsing
Vier mense is op die toneel dood verklaar terwyl 19 beseer is
Dodetal styg skerp ná bomontploffings
Twee van die bomontploffings is glo deur selfmoordbomaanvallers uitgevoer.
Bejaarde vrou op plaas verkrag
‘n Verdagte is reeds in hegtenis geneem.
‘Sy sal nié net ’n statistiek word nie’
Hein kan die oproep wat sy lewe op sy kop kom draai het goed onthou. “Dit is ʼn onwerklike skok wat jy nie vir iemand kan beskryf nie.”
Tientalle dood ná ses bomme amper gelyk ontplof
Drie kerke en drie hotelle wat gewild is onder toeriste is deur die bomontploffings op Paassondag geteiken.
Gedagte vir die dag: Drome, visioene en profete
Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. (Handelinge 2:17)