Mense wat reeds die rolprent gesien het, gebruik die woorde “epies”, “emosioneel” en “verstommend” om dit mee te beskryf.
Alles vir Woensdag 24 April 2019
Noodfondse vir KZN-vloedslagoffers
Die president het gesê hy het reeds die tesourie gevra vir noodfondse om die provinsie se inwoners by te staan.
Luister in 3 minute: Dringende staatshulp vir Eskom en lesse uit Zimbabwe
Die drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die dringende staatshulp wat Eskom ontvang het, lesse vir die mynboubedryf uit Zimbabwe en burokrasie wat private elektrisiteitsprodusente uit die mark uithou.
Besering hou Anderson van die klei
“Ek is natuurlik uiters teleurgesteld om die toernooie mis te loop.”
Johannesburg belê R20 miljard in sakebuurt
Die belegging sal fokus op die ontwikkeling van bekostigbare residensiële en studente-akkommodasie.
Jongboere ‘nie beïndruk’ met Ramaphosa se pleidooi
“Ons wil graag bly, mnr. Ramaphosa, maar gee gehoor aan ons vrese, kommer en insette.”
‘People’ se inspirerendste bekende aangewys
Buiten dat sy beeldskoon is, is sy ook ʼn ma van drie kinders.
Sri Lanka-aanvalle: VSA ‘het nie vooraf geweet’
Sri Lanka se regering het toegegee dat hy waarskuwings ontvang het dat ʼn plaaslike ekstremistegroep kerke bedreig en dat koppe kan rol weens ʼn beweerde gebrek aan optrede.
Stormers kry dalk vir Etzebeth terug
Die Bulls kon laas in 2011 ’n wedstryd op die Kapenaars se tuisveld wen.
Transformasie in sport ‘regte ding om te doen’
Die jongste verslag oor transformasie in sport is bekend gemaak en een van die groot sportfederasies het nie sy doelwitte vir transformasie behaal nie.
Man by Tygerberg-hospitaal doodgeskiet
ʼn Man van Elsiesrivier is in die parkeerarea doodgeskiet.
Resep: Skaapvleisbrijani
Dié dis sal jou hart warm maak.
Bram Fischer-fliek eersdaags op die grootskerm
Gesoute Afrikaanse akteurs soos Antoinette Louw, Morné Visser, Willie Esterhuizen en Izel Bezuidenhout speel in die rolprent.
Foto’s: Minstens 16 dood ná aardbewings
ʼn Supermark in Porac op die eiland het weens dié skudding ineengestort wat tot van die sterftes gelei het.
Tweede seisoen van ‘Fynskrif’ dán op die kassie
Hoewel al die ou bekendes van seisoen een terug is, is daar ook ʼn paar nuwe gesigte wat hul verskyning in die tweede seisoen sal maak.
Hoekom is finansiële welstand só belangrik?
Het jy geweet jou emosionele welstand, fisieke gesondheid en finansies hou ʼn direkte verband met mekaar?
Foto’s: Oproepe om hulp uit KZN; dodetal styg steeds
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen ook in KwaZulu-Natal aangekom.
Hier kom Virseker groot rugby-aksie!
Kyk hier hoe lyk die bepalings.
Afrikaans is beslis nie gesteel nie
Maar laat ons sake nie oordryf nie. Afrikaans is gevorm deur álmal wat hom in die VOC-tyd aan die Kaap gepraat het, slawe, Khoi-San én wit koloniste.
Video: ‘Ek sal baklei vir jóú taalregte!’ – Mmusi Maimane
DA-leier, Mmusi Maimane, glo in ʼn land soos Suid-Afrika, met ‘n kaleidoskoop kulture, sal ons sterker wees deur saam te staan en te baklei vir mekaar se regte.