Julius Malema, leier van die EFF, is een van diegene wat op Twitter sy ondersteuners gevra het om vir hom ʼn roofkopie van die boek aan te stuur.
Alles vir Vrydag 26 April 2019
Datakostes in Suid-Afrika steeds te hoog
“Laerinkomstegroepe is meer blootgestel aan die risiko van hoër pryse – veral onder 1GB.”
Deurbraak ná moord op Secunda-vrou
ʼn 32-jarige man het Donderdag in die Secunda-landdroshof verskyn in verband met die moord op en verkragting van Corrienne Tesner (62) in Februarie vanjaar.
Nuuskommentaar: Vermetelheid strem harmonie met grondhervorming en landbou
Terwyl die landbou in Suid-Afrika sy aandag op soveel sake moet hou, is dit erg ongevraag dat die regering dikwels eerder as ’n vyand van die landbou as ’n vriend optree.
Aanlynspeletjies: Weet jy wat jou kind speel en saam met wie?
“Suid-Afrikaners is goed vertroud daarmee om sekuriteitsmaatreëls toe te pas wat hul wonings beskerm, maar baie laat steeds die deur wawyd oop vir kriminele deur hul kinders aanlynspeletjies te laat speel sonder toesig.”
VF Plus-saak teen BLF dan in hof
“Die BLF sal al hierdie bose pogings om ons te probeer keer om parlement toe te gaan teenstaan.”
Getuies in Thandi Modise-saak móét in hof verskyn
Die NDBV het in Julie 2014 ’n klagte ontvang van een van die wreedste gevalle van dieremishandeling wat die welsynsorganisasie nóg teëgekom het.
Man deur weerlig getref
ʼn 25-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy Donderdag deur weerlig raakgeslaan is in Krugersdorp aan die Wes-Rand.
Gedagte vir die dag: Glo jy nog dat God ’n droom het vir jou lewe?
Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het. (Johannes 10:10, NLV)