Die oupa, ouma, hulle dogter en haar twee kinders het om die braaivleisvuur gekuier toe vyf mans hulle oorval het.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 April 2019
Stormers neem wraak teen Bulls
Die Stormers het eindelik makliker gewen as wat die eindtelling aandui.
Maimane spoel sy mond uit oor ANC
“Die 25 jaar onder die regering van die ANC was verwoestend vir ons land en sy mense.”
Vrou dood, man kritiek ná huisbraak
Nooddienste is omstreeks 23:00 na ʼn woonkompleks in Boundaryweg in Cosmo City in Randburg ontbied.
Ballade-nooi verloof aan Engelsman
“Hy was nog altyd daar,” het sy aan Maroela Media gesê.
Sharks klop stout Waratahs, Hurricanes ook bo
Dit was die Sharks se eerste sege oor die Waratahs nadat hulle agt keer agtereenvolgens in Sydney verloor het.
Foto’s: Daar is nog werk om te doen, sê Ramaphosa
“Op hierdie Vryheidsdag het ons baie om te vier, maar ons is nog steeds ʼn ongelyke land.”
IVP-raadslid doodgeskiet
“Dit is skokkend dat die land vandag Vryheidsdag kan vier en ons as die IVP moet rou oor ons raadslid.”
1 dood, 2 kritiek beseer tydens gru-ongeluk
“Met hul aankoms op die toneel het paramedici ʼn absolute slagting aangetref nadat ʼn vragmotor beheer verloor het.”
Soveel Suid-Afrikaners stem op Vryheidsdag in die buiteland
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die tien buitelandse missies met die meeste kiesers bekend gemaak wat op Vryheidsdag sal stem.
Man vas vir verkragting van ouma en kleinkind
Die man het na bewering die ouma en haar kleinkind in hul huis in Fouriesburg, Vrystaat, in hul slaap aangeval.
Nehawu kondig staking aan by Landbounavorsingsraad
Die LNR het in ʼn kwessie van ʼn jaar drie hoof- finansiële beamptes gehad wat tot sy “verlamming” gelei het, het die vakbond gesê.
15 dood tydens klopjag in Sri Lanka
Die plaaslike polisie soek onverpoos na diegene wat verantwoordelik is vir verlede week se bomaanvalle in dié land.
Man vas vir onthoofde liggaam in woonstel
Die bure het onraad vermoed aangesien die paartjie elke oggend saam na die winkel waar hy werk, stap.
Gedagte vir die dag: Natuurlike gebed
Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. (Genesis 1:31)