“Ek dink dit gaan anders wees, of ons nou daarvan hou of nie, dit gaan nie soos die vorige keer wees nie.”
Lees meerAlles vir Sondag 28 April 2019
Liggame van ma en baba in dam gevind
Die liggame van die 29-jarige ma en haar sewe maande oue baba is uit die water gehaal.
Dis weer Bottas en Hamilton!
Daar is nog plek vir die goeie ouens in sport.
Spieshengelaar verdrink aan KZN-kus
Die NSRI is Saterdag kort na 15:00 ontbied nadat hulle berigte ontvang het van ʼn spieshengelaar wat aan die kus by Kaap Vidal vermis word.
IVP steun ‘verantwoordelike’ grondonteiening
“Ons glo nie in ’n onverantwoordelike grondverdelingsbeleid nie. ’n Praktiese voorbeeld daarvan is Zimbabwe.”
Man dood in straat aangetref
Sekuriteitspersoneel het die man omstreeks 06:20 aangetref waar hy in die straat gelê het.
Trouklokkies lui vir ‘People’ se ‘sexyste man’
Die vieringe saam vriende en familie het reeds Donderdag afgeskop en oor drie dae gestrek.
Wes-Kaapse regering verklaar dispuut met Cele
Hoewel een polisiebeampte gemiddeld 375 mense landwyd moet beskerm, is dié verhouding in die Wes-Kaap een tot 509.
Petrol nóg duurder in Mei
Dié prysstyging geld vir 93- asook 95-oktaanpetrol.
Só gaan dit met TV-kokkedoor wat vir Driehoek stap
“Ek het nie gister verblyf gehad nie …”
3 Greyhound-passasiers dood in ongeluk
Die vragmotor het vanoggend onklaar geraak en van die pad afgetrek waarna die bus kort daarna teen die vragmotor gebots het.
Skietvoorval by sinagoge in Kalifornië
Amerikaanse president, Donald Trump, het die aanval as ’n “haatmisdaad” bestempel.
Jaguares klop Brumbies, krap kaarte deurmekaar
Die Jaguares het rustyd met 17 – 15 voorgeloop en seker gemaak van ʼn oorwinning met ʼn strafdoel laat in die wedstryd.
14 beseer tydens botsing op N1
Die vragmotor het gedurende die botsing sy hele vrag op die nasionale pad verloor.
Gedagte vir die dag: Is jy ’n Marta of ’n Maria?
Maria het aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister. Maar Marta was baie bedrywig om alles klaar te maak. (Lukas 10:39-40)