ʼn Man wat twee maande terug op parool vrygelaat is nadat hy tronkstraf vir moord uitgedien het, is weer in verband met ʼn moord in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die maand Mei 2019
Drie vas ná hulle lyk uit kar gooi
Plaaswerkers het gesien hoe drie insittendes van ʼn wit Volkswagen Golf ʼn vrou se liggaam uit die motor gooi.
Lisensiekantoor-werker gepos oor rassistiese video
‘n Amptenaar van die Bedfordview-lisensiekantoor in Johannesburg is afgedank oor rassistiese aanmerkings teenoor wit mense.
DA-raadslid, man glo met stomp voorwerp vermoor
Die egpaar se huiswerker het Vrydagoggend op hul bebloede liggame afgekom.
Foto’s: Jong man gegroet ná moord langs pad
“Ons lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie.”
ToekomsVenster: Jesus sterwe
Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys.
‘Herroeping van Lesufi beteken niks goeds vir Afrikaans’
“Dít is absoluut tragies, want solank Lesufi aan die stuur van onderwys in Gauteng is, sal onderwys en onderrig in Gauteng nie regverdig benader word nie,.”
Video: Rina Venter in gesprek met Flip Buys
Dr. Rina Venter was die eerste en laaste Afrikanervrou wat van 1989 tot 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het.
Uber-operasanger verras deur droom-oudisie
“Ek is so dankbaar vir die verskil wat dit in sy lewe kan maak.” ʼn Video waar hy opera sing, het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Fop-boodskap veroorsaak rasseherrie
Dit blyk nou dat die persoon die slagoffer van ʼn kuberboelie was en geensins by die kamma-boodskappe betrokke was nie.
Man kritiek ná trein hom tref
’n Man is in ’n kritieke toestand gelaat nadat hy Vrydagoggend deur ’n trein in Moseley Park in KwaZulu-Natal getref is. Volgens Russel Meiring, woordvoerder…
Inisiatief wil hoop bring vir kinders met kanker
Joernaliste, avonturiers en KIA span saam om hoop aan jong kankerlyers te bring.
Telkom beïndruk die markte
Suid-Afrika het ʼn nuwe gunstelingaandeel, naamlik Telkom. Die aandeel se opgang word grootliks deur aandeelkenners verwelkom en as ʼn sukses tussen die privaat en openbare sektor gesien.
Sasol: Lake Charles knou aandeleprys
Een aandeel wat die afgelope twee weke op die Johannesburgse Effektebeurs deur aandeelhouers gestraf is, is dié van die petrochemiese reus Sasol.
DA-raadslid, man dood in huis gevind
Die omstandighede rondom die egpaar se dood is nog onduidelik.
Jong SA onnie verdwyn in Viëtnam
“Dit is verskriklik moeilik. Ek was aanvanklik nie seker of hy regtig weg was nie.”
Lof vir petroljoggie wat jong vrou help
“Ek het hoop teruggekry wat vir ʼn baie lang tyd weg was, omdat ek so baie slegte goed sien en lees.”
Aandeelhouers keur ooreenkoms vir Lonmin goed
Suid-Afrika spog steeds met die wêreld se tweede grootste platinumprodusent ter wêreld.
Winde van verandering in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het sy beleidsprioriteite vir sy ampstermyn van vyf jaar aangekondig.
Bulls en Blues speel gelykop
“Ons gaan nou score boys!”