Die getalle kinders wat weens dwelmafhanklikheid (in die gesin) uit die gesin verwyder moet word, is besig om krisisafmetings aan te neem, volgens Henda van der Merwe, direkteur van die CMR Gauteng-Oos.
Alles vir Dinsdag 7 Mei 2019
Verdagte steeds soek ná moord op lodge-eienaar
ʼn Voorlopige polisie-ondersoek het getoon dat die verdagte hom in ʼn stadium vermom en Andrew Druza genoem het.
Nuuskommentaar: Is vry en regverdig moontlik in die era van die post-waarheid?
Is ons reg om môre te kan stem? Maar is dié stelsel so vol onverbondenheid dat kiesers tevrede kan wees dat die landsburgers nie wantrouig hoef te wees nie? Suid-Afrika het immers nie die era van die post-waarheid vrygespring nie en is trouens grootliks daardeur na rommelstatus gelanseer.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor RAV4 en Q8
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Toyota se RAV4, Audi se Q8 en praat met ou legendes by die Jaguar Simola Hillclimb.
Ongelukkigheid by Anglo oor te min SA direkteure
Dit lyk weer eens of een van die wêreld se mynreuse, Anglo American wat in Suid-Afrika ontstaan het, in die soeklig kan kom. Dit te midde van berigte dat sy grootste aandeelhouers nie gelukkig met die Anglo-bestuursraad is nie.
Die ACDP se probleem as een kwessie-party
Indien die ACDP noemenswaardige politieke bedingingsmag wil behou, sal hulle introspeksie moet doen op elk van hierdie drie gebiede. Die opsies is immers baie en die setels min in die verkiesing vanjaar.
Slaap so sag (of hard) soos jy wil met dié matras
Daar word al hoe meer klem gelê op die belangrikheid van slaap en hoe dit ons algemene welstand beïnvloed. Koop nou ‘n matras wat by jou behoeftes pas!
‘Musiek soos grond’ betree die Afrikaanse Top-20
“Lugballon” betree die treffersparade op nommer 20.
Uitspraak oor Coligny-twee se appèl voorbehou
ʼn Aansoek om verlof tot appèl is Vrydag in die hof aangehoor.
Theunis, Bjorn het meeste lopies, paaltjies
Rassie se spelpeil lyk goed vir Wêreldbeker.
Vereniging doen tugstappe teen leeuteler
“Hierdie diere hoort in die wildernis, in groot natuurreservate. Hulle behoort nie aangehou te word in wat ek net as konsentrasiekamptoestande kan beskryf nie.”
Agt sterf in ongeluk op N1
Talle beseerdes is na hospitale geneem.
Toonaangewende lede verlaat ‘militante’ EFF vir ANC
“Toe ek in 2013 by die EFF aangesluit het, het ek gedink ek het by ʼn politieke organisasie aangesluit, maar dit was eerder ʼn militêre organisasie wat deur ʼn ystervuis beheer word.”
Beddens buite staatshospitaal ‘onveilig vir pasiënte’
Die verbyganger het gesê hy skat daar staan nagenoeg 3 000 beddens buite die hospitaal rond.
Helfte van kiesers glo nie ANC gaan beloftes nakom, toon peiling
Ongeveer 59% van die kiesers meen die EFF se beleid is te radikaal.
Gedagte vir die dag: Hardloop daarvan weg
Ag, as ek maar vlerke soos ’n duif gehad het, sou ek wegvlieg en ’n woonplek soek; ek sou ver wegvlieg en in die woestyn gaan bly. (Psalm 55:7-8)