Politieke partye het vertroulik aan Maroela Media gesê hulle is besig om formele klagtes by die OVK in te dien en die omvang is baie groter as in die verlede.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Mei 2019
SA het klaar gestem: Só word stemme getel
Die tel van stemme sal nou in die stemlokale ten aanskoue van party-agente en waarnemers plaasvind.
OVK: ‘Mense wat dubbeld stem sal vervolg word’
“As daar mense is wat probeer om dubbeld te stem, dan is dit bedrog. Dit is iets wat die kommissie nie sal duld nie.”
Drie diere in wildtuin doodgeskok
ʼn Olifant, ʼn kameelperd en ʼn aasvoël is Dinsdag in die Krugerwildtuin doodgeskok nadat ʼn Eskom-kraglyn in die park omgeval het.
Laaste paar ure oor om te stem
Suid-Afrikaners het minder as drie ure oor om hul stemme uit te bring.
Baba Sussex se naam bekend
Koningin Elizabeth II het vanmiddag amptelik haar agtste agterkleinkind by Windsor-kasteel ontmoet.
‘Gevaarlike misdadigers’ ontsnap uit tronk
Die drie ontsnaptes was besig om vonnisse uit te dien op aanklagte van onderskeidelik roof, gewapende roof, poging tot moord en parooloortredings.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die voorbeeld van die vyeboom
Hy is in staat om meer te doen as wat ons dink en maar Hy doen dit deur die toegewyde en gewillige hande van sy kinders.
Verkiesing: DA sê oor moontlike koalisies
“Ons weet hoe koalisies werk. Om te regeer in koalisie is nié maklik nie.”
Ses op stemdag in KZN in hegtenis geneem
Ses mense is tot dusver in hegtenis geneem nadat betogings in KwaZulu-Natal opgevlam het terwyl miljoene Suid-Afrikaners by stemlokale aangemeld het om te stem.
Vermiste Kaapse prokureur gevind
Die 32-jarige prokureur van Kaapstad wat Dinsdagoggend spoorloos verdwyn het, is gevind.
Man gee hom oor na wag omgery is
ʼn Video van die voorval het vroeër die week opslae op sosiale media gemaak.
Video en foto’s: Prins Harry en Meghan wys hul baba
Prins Harry en sy vrou, Meghan, het Woensdag hul seuntjie vir die wêreld gewys.
Enkele stemlokale ure later stééds nie oop
Mamabolo het verder gesê die OVK het hartseer nuus ontvang van ’n bejaarde kieser wat vanoggend in die ry by ’n stemlokaal in Elandspoort in Pretoria gesterf het.
Foto’s: Politieke leiers trek ook hul kruisies
Politieke hoës van verskillende politieke partye het Woensdag saam met die res van Suid-Afrikaanse kiesers in toue ingeval om in die sesde nasionale demokratiese verkiesing te stem.
‘Spoedvraat’ van ʼn ander soort op kamera vasgevang
ʼn Spoedkamera in Bocholt in die weste van Duitsland het ʼn ongewone spoedvraat vasgevang.
Verkiesing: Só gaan dinge by nasionale uitslagsentrum
Partye staan slaggereed om enige probleme wat dalk deur die loop van die dag opduik te takel.
Jong prokureur van Kaap word vermis
“Sy werkgewer is na sy woonstel toe nadat hy nie by die hof opgedaag het nie.”
Vrou en geliefde hond herenig ná bakkie rol
“Die eerste ding wat ek gevra het toe mense daar aankom, was ‘Waar is my hond?’. Ek wou net weet of hy oukei is.”
‘Prokureur’, 11 ander vas oor veediefstal
Die polisie in Mpumalanga het ʼn 32-jarige man, wat glo ʼn prokureur is, asook 11 ander verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik gesteelde vee.