Ten spyte van die BLF se oortuiging dat dié party setels in die volgende parlement sal verseker, kon die party tot dusver nog net 704 stemme (0,05%) werf.
Alles vir Donderdag 9 Mei 2019
Gesteelde vrag van R2 m. teruggevind; 5 vas
Volgens die polisie is daar onmiddellik vermoed dat die vragmotor by ʼn depot in Bloemfontein gesteel is. By nadere ondersoek is ʼn werknemer by die depot ook in hegtenis geneem.
Gedagte vir die dag: Drie maal daagliks
Maar ek roep na God, na die Here wat my sal red. In die aand, in die môre en in die middag, heeldag kla en sug ek, en Hy hoor my roep. (Psalm 55:17-18)
OVK: ‘Verskeie maatreëls om stemproses te beskerm’
Die heel eerste uitslae van die verkiesing het kort voor middernag ingekom.