“Wanneer die uitslae aangekondig word, moet daar absoluut geen twyfel by Suid-Afrikaners wees dat die verkiesing vry en regverdig was nie.”
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Mei 2019
Vrou, joernalis in hof wat glo dubbeld stem
ʼn Joernalis en ʼn vrou van Barberton in Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat hulle in ʼn video erken het dat hulle meer as een keer in vandeesweek se algemene nasionale verkiesing gestem het.
Verkiesing 2019: Wat nou volgende?
Terwyl die hele land nou op hete kole sit en wag om die finale verkiesingsuitslag vir Suid-Afrika se ekonomiese middelpunt, Gauteng, te ontvang, meen politieke ontleders reeds die land se sesde algemene verkiesing was die taaiste verkiesing sedert 1994.
Hulde gebring aan egpaar wat in vliegongeluk sterf
“Rus in vrede my vriend. Nou kan jy vlieg net waar en wanneer jy wil.”
Regstreeks: Jongste verkiesinguitslae
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is besig om die stemme te tel ná Woensdag se nasionale en provinsiale verkiesing.
ToekomsVenster: Jesus se dood word beplan
Mag die Here die kerk suiwer van alle selfsug. Hoe lyk dit in en met jul gemeente?
Twee sterf toe vliegtuig op plaas val
Twee mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Vrydagmiddag op ʼn plaas naby Mookgopong (Naboomspruit) in Limpopo geval het.
Man wat karwag glo omry in hof
Johan Steyn (38) word aangekla van poging tot moord nadat hy volgens die staat op 30 April vir Mzwanele Velem by Die Boord-sentrum met sy bakkie gestamp en daarna oor hom gery het.
Aanlyn aansoeke vir Gautengse skole uitgestel
Die Gautengse departement van onderwys het Vrydag op die nipper ingestem om die gr.1 en gr.8 aanlynregistrasies vir 2020 uit te stel ná ʼn dringende versoek om dié toelatingstelsel te hersien.
Kom skryf saam aan ’n storie!
Hier is ʼn gulde geleentheid as jy nog altyd jou skryfvernuf wou toets!
Foto’s: Onderstebo huis ʼn eerste in Suid-Afrika
“Die ingenieurswese agter elke klein detail wat in die huis ingegaan het, is werklik indrukwekkend en ons het tot dusver grotendeels net positiewe terugvoer ontvang.”
Vrou gevonnis ná sy man vermoor
“Dit voel goed dat sy nou gevonnis is maar die feit bly staan dat dit my pa nie gaan terugbring nie.”
Luister: Margit en Marion deel weer verhoog na 17 jaar
Nou is dié dinamiese duo terug met ʼn nuwe produksie genaamd Die voordele van eierwit.
Wen: Kamerkoorfees op Moedersdag
Vier gelukkige lesers kan elkeen ‘n dubbelkaartjie wen na die kamerkoorfees op Sondag 12 Mei by die Weskoppies-hoofsaal in Pretoria. Die kompetisie sluit Saterdag 11 Mei om 14:00.
Verkiesing: Maimane sê DA is ‘nie bekommerd’
“Geen leier neem leiding met die oog daarop om te verloor nie. Jy gaan om te wen, maar ek is trots op wat die DA bereik het.”
‘Afrikaanse skole mag hul eie taalbeleid bepaal en toepas’
Die Skoleondersteuningsentrum het hoofde Vrydag tydens ’n hoofde-ontbyt in Johannesburg ingelig oor die implikasies van nuwe toelatingsregulasies aan Gautengse skole.
Paartjie, kinders saam vermis
Jacqueline is swanger en sou binnekort geboorte skenk.
Podlitiek: Alles wat jy van die verkiesing moet weet en regering laat Airbnb sweet
In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz oudergewoonte deur die vergrootglas na Suid-Afrikaanse nuus en politiek, midde-in die stemtellery wat tans die nuus oorheers.
Die wêreld in foto’s – 10 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Namibië tot rampgebied verklaar weens droogte
Suid-Afrika se buurland, Namibië, het ʼn pleidooi gelewer vir internasionale hulp nadat pres. Hage Geingob vroeër die week ʼn noodtoestand in die land afgekondig het weens ʼn voortslepende droogte.