Teen 5:30 Vrydagoggend is byna 75% van die stemme reeds getel en het die ANC meer as 6,7 miljoen (57%) van die stemme.
Alles vir Vrydag 10 Mei 2019
Gedagte vir die dag: Gooi jou sorge weg
Werp jou sorg op die Here, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie. (Psalm 55:23, Bybel In Afrikaans 1933/1953)