“Dit is ʼn eenmalige en lewensverrykende geleentheid,” het Rolene Strauss, wat in 2014 as Mej. SA gekroon en in dieselfde jaar as Mej. Wêreld aangewys is, gesê.
Alles vir Maandag 13 Mei 2019
Só lyk die wêreld se grootste pêrel
Die pêrel weeg vier keer so veel soos die Lao-Tzu-pêrel, wat tot onlangs nog as die grootste pêrel beskou is.
2 soek wat egpaar op Vrystaatse plaas aanval
Hy het teruggehardloop in die rigting van die plaashuis om sy vuurwapen te gaan haal, maar een van die verdagtes het hom ingehaal en herhaaldelik met ’n onbekende ystervoorwerp bygedam.
Woord: marskramer
“Marskramer” kan gebruik word vir ‘n “smous” of “bondeldraer”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Jozaan maak hart oop ná ‘The Bachelor’
“Om eerlik te wees, daar het niks deur my kop gegaan nie. My hart was gebreek. Ek het geen denke gehad nie, net gevoelens.”
Kleuter, vier ander sterf in botsing
Volgens die Wes-Kaapse verkeerspolisie is altesame 20 mense die afgelope naweek op die provinsie se paaie dood.
N2 by Grabouw gesluit
Betogers het vroegoggend begin om klippe op dié pad te gooi.
Egpaar eis miljoene ná kind se arm in voerband beland
ʼn Egpaar van Johannesburg dagvaar die lugvaartreus Comair en die Lanseria-lughawe nadat hulle tweejarige seuntjie se arm in ʼn bagasievoerband ingetrek is.
Ambulans ry drie dood
ʼn Ambulans het Maandagoggend onderweg na ʼn mediese noodgeval in vier voetgangers ingeploeg.
Aflosspan blits silwer los in Japan
Naellopers breek sommer SA rekord ook – twee keer.
Boek: Vywervrou trilogie 1: Lira
Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van ʼn vierde, maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar – een met ʼn sterwende vrou en ʼn kind wat Lira haat.
KTM pure perd in die Bergkoninkryk
Sommer gou het die mooi paaie verander in grondpaaie met slote, klippe en waterkruisings.
(Bekostigbare) Wiskunde-onderrig in jou moedertaal
“Die video-lesse help regtig en ek verstaan die Wiskunde baie beter as wat ’n onderwyser voor in ’n klas vir my verduidelik.”
Resep: Romerige ertjie-en-hoenderslaai
Dié slaai is perfek vir jou of jou kind se kosblik.
Nuuskommentaar: Het Russiese trolle vir Ramaphosa kom help?
Die Daily Maverick het onlangs berig ’n Russiese “trolfabriek” het in die Suid-Afrikaanse verkiesing probeer inmeng om pres. Cyril Ramaphosa en die ANC se saak te bevorder, en die DA en EFF te diskrediteer.
Vandag se sportnuus
Grey Kollege baas teen Paarl Boys ’ High.
Jong vrou verdrink in see
“Met ons aankoms was omstanders besig om op die strand mond-tot-mond-asemhaling toe te pas op die vrou.”
Konstabel skiet man, toe homself
“Die 27-jarige konstabel was aan diens ten tyde van die voorval.”
Man vas ná gru-vonds
Die 18-jarige vrou en nege maande oue babaseuntjie is omstreeks 19:00 Saterdag die laaste keer gesien.
Suid-Afrika benodig patriotte, nie apologete of afbrekers nie
Waar is diegene wat bereid is om persoonlike voordeel en behoeftes op te offer om te doen wat reg is vir hul land, hul gemeenskap en hul kinders se toekoms?