Duisende spelertjies by Midstream Ridge Laerskool se groot dag.
Alles vir Dinsdag 14 Mei 2019
Wêreld se grootste trekkervervaardiger nou in SA
Mahindra het Suid-Afrika geïdentifiseer as sy snelweg na Afrika.
Kêrel-mense
Hier in die Noordweste praat die mens mos van meisie-mense en kêrel-mense. Nou het ek en Nico groot geword in ʼn kêrel-mens-wêreld.
Vyf boeke geskryf deur mans
Van hartroerende gedigte na dramatiese romans, van spitsvondige essays tot moderne wetenskapsfiksie – mans skryf die Afrikaanse leeswêreld aan die brand.
Redakteursforum sê joernalis se dubbele stem ‘in openbare belang’
“Sanef glo nie dat joernaliste bo die reg verhewe is nie en ons is bewus van die feit dat dit ʼn oortreding is om twee keer te stem.”
Luister: Zita Pretorius terug met nuwe enkelsnit (en stilletjies getroud!)
“Dit was ʼn ongelooflike lekker familiegeleentheid en dit was baie klein en intiem.”
Donnalee oor gróót toekenning en ʼn lewe in die kollig
Dit verg nie vreeslik baie moeite om Donnalee se innerlike raak te sien nie. Dié donkerkop skoonheid loop met haar hart op die mou – en daardie hart is móói.
Video: Laurika se spesiale musiek-oomblikke
“Ek staan op die verhoog en daar sit seker 50 000 mense voor my, en ek begin die liedjie sing. Soos ek begin sing besef ek die hele gehoor sing saam met my.”
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Mazda2 en Santa Fe
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die Mazda2 en Hyundai se Santa Fe en bring hulde aan die Brasiliaanse renjaer Ayrton Senna.
Tiener kritiek ná rugbybesering: ‘Mamma, ek is verlam’
“Jou hele wêreld tuimel ineen.”
Cyril se Noordwes-migraine
Pres. Cyril Ramaphosa se interne probleme in die ANC van Noordwes is so omvattend dat die provinsie tans die enigste een in die land is waar die provinsiale meerderheidsparty nie ʼn premierskandidaat kan aanwys nie.
Wen ’n brugjaar: Want jy weet nie wat jy nie weet nie
Maroela Media en iALA gee een Maroela-leser wat vanjaar in matriek is, die geleentheid om ʼn brugjaar ter waarde van R115 000 te wen.
Kom ons skryf ʼn storie: Die geheime van Hengelaarskroon
Maroela Media het saam met ons lesers ʼn kortverhaal geskryf. Hier volg die hele verhaal – gebaseer op elkeen se insette.
Uitdrukking: ʼn hupstootjie gee
Waar kom ons aan die uitdrukking “‘n hupstootjie gee”? Taaltoffie stel ondersoek in
Ry met ʼn tuimeltrein op dié skip
“Om die eerste tuimeltrein aan boord ʼn skip te bou is nogal ʼn uitdaging, want dit is nog nooit vantevore gedoen nie.”
Skoolrugbyspanne begin spiere bult
Virseker-beker begin ook momentum bou.
Busrooftog: Slagoffers was buitelandse leerders
Een van die insittendes in die bus is tydens die voorval raakgeskiet en nog een het ander beserings opgedoen.
Burgemeester, nog 2 in hof oor tender
Bheki Ntuli, die ANC se streeksekretaris, het gesê die party verbind hom tot die beginsel van onskuldig tot skuldig bewys.
Radio Raps en sy vrou se paaie skei
“Na ʼn lang, maar stil skeiding is die egskeidingsdokumente ingedien.”
Nog vragmotors loop deur ná trokdrywer sterf
ʼn Skokkende video van die groot rots wat deur die voorruit van die vragmotor bars, is sedert Sondag wyd op sosiale media versprei.