Die verdagtes het twee werkers wat buite die huis was in die huis ingedwing en hulle en die eienaar van die huis met kabelbinders vasgebind.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Mei 2019
DA-lid stem nie in tot parlementêre setel
“Daar is uitstekende mense wat parlementslede gaan wees en ek wens die DA ʼn suksesvolle termyn toe.”
Man gevonnis ná hy seun ontvoer, aanhou
Hy het die polisie na ʼn verlate dreineringstelsel gelei waar die seun in ʼn mangat gevind is.
Vrou ernstig beseer in Sandton-botsing
“Gevolglik was die insittendes in die wrak vasgekeer.”
Familie, werkers kry berading ná Bonnievale-plaasaanval
“Die feit dat die werkers baie erg getraumatiseer is ná die koelbloedige moord op Wessels en die makabere manier waarop sy vrou, Liezel, gemartel is, gaan beslis ’n letsel op dié mense laat. Dit is egter nie die enigste hartseer waarmee hulle worstel nie.”
Drie vas oor onwettige mynbedrywighede
Daar is tydens die drie mans se inhegtenisneming op ʼn masjiengraaf, edelmetale ter waarde van meer as R400 000 en ʼn Mercedes-Benz ML 350 AMG wat aan die verdagtes behoort, beslag gelê.
Hoof van nuwe ‘Skerpioene’ aangekondig
Die nuwe eenheid word beskou as ʼn afkaatsing van die voormalige Skerpioene.
ToekomsVenster: Die instelling van die nagmaal
Sakramente is God wat praat. Hy praat altyd eerste. Het jy al die roepstem van die Heilige geantwoord?
Boer en tuinier op plaas oorval, aangerand
Die boer is naby bosse op die plaas aangerand tot hy sy bewussyn verloor het.
Kaap skud vere reg vir nuwe LP’s
Die nuwe groep parlementslede sal dié naweek in die Moederstad aankom vir die aanvang van die sesde demokraties verkose parlement se vyfjaartermyn.
Bulls wys emmersvol karakter in Melbourne
Bulls klop een van Australië se beter spanne op hul tuisveld.
Ma en dogter op N4 oorval, beroof
Volgens inligting is klippe of ander skerp voorwerpe vermoedelik doelbewus as ʼn lokval in die pad gepak.
Janie Bay wil unieke stempel op musiek afdruk
“Ek ervaar dat die wêreld baie meer oop daarvoor is dat ʼn mens jou eie, kleurryke self kan wees.”
Tiener word stadig wakker ná ongeluk
“Hy gaan waarskynlik nie onthou nie en ons sal weer die nuus met hom moet deel.”
Groot keuses voor politieke partye oor koalisies in Tshwane
Die EFF se aandrang op die burgemeesterskap van die Tshwane-metro in Pretoria stel vier politieke partye – die ANC, DA, EFF en VF Plus – voor groot keuses binne die volgende week.
Die wêreld in foto’s – 17 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Almal het ʼn jaagduiwel – watse kleur is joune?
ʼn Supermotor gaan nie oor – “Ag, wat kos só ʼn ding nie”… dit gaan meer oor – “Ek wens ek kon een hê!”
Grondonteiening: TLU SA ‘stuur noodsein’ aan buiteland
“Suid-Afrikaners kan dié petisie teken wat deel sal vorm van ʼn formele versoekskrif wat aan leiers, ambassadeurs en invloedryke rolspelers van ander lande oorhandig sal word.”
Opgradering aan omstrede Boeing afgehandel
Die ongelukke het Boeing se verbintenis tot ons waardes van veiligheid, gehalte en integriteit versterk, want ons weet lewens hang af van wat ons doen.
Geliefde Grumpy Cat sterf
“Behalwe dat sy ons baba in die huis was en ʼn gekoesterde lid van die familie, het sy ook miljoene mense oor die wêreld heen gehelp glimlag.”