Almal wat die afgelope verkiesing ANC-kiesers, -kaders en -kamerade was, dra by tot Suid-Afrika se dodelike agteruitgang – júlle ís aandadig.
Alles vir Vrydag 17 Mei 2019
SA’ner onder sterftes in Dubai-vliegongeluk
Twee vlieëniers en twee passasiers het in die voorval omgekom.
Vertellinge van Viëtnam
As jy ooit in Washington in die VSA kom, besoek gerus die Viëtnam-oorlogsgedenkteken. Op ’n reuse-swart marmermuur is daar digby 60 000 name uitgegraveer.
Minister van sport wens ‘inspirerende’ Everest-vrou geluk
“Dit dui daarop dat vroue tot enigiets in staat is.”
Diabetesverwante afknouery: Is dié kinders dalk boelies se teikens?
Sommige kinders dink dat dit snaaks is om met iemand die spot te dryf wanneer daardie persoon “anders” as die res van die kinders in die skool is. Enige persoon kan ’n teiken vir ’n boelie wees. Diabetesverwante afknouery kan ’n effek hê op die manier waarop die siekte self bestuur word.
VF Plus skuif LP na Gautengse wetgewer
Dié besluit is om strategiese redes geneem.
Busbestuurder in hof ná leerders se dood
Dié bus het 49 leerders aan onderskeidelik die Thuto-Ke-Matla-hoërskool en die Phenyo Botlhe-laerskool vanaf Doornlaagte na Groot Marico vervoer.
Gedagte vir die dag: Laat die son eers opkom
Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my ’n veilige vesting, ’n skuilplek in tyd van nood. (Psalm 59:17)