Kaap se skoppers wys hul staal te midde van drie-drama.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Mei 2019
SA afrigter se span se droom lê aan skerwe
Leinster, die heersende kampioen, het Munster, met die gewese Springbokhulpafrigter Johann van Graan aan die stuur, verslaan.
Vissermanne vermis na boot ‘omslaan’
Die helikopter het wrakstukke van die boot wat omgeslaan het sowat sewe seemyl suid van Hawston in die see opgespoor.
Lions behou hul tempo vir 80 minute!
Tien drieë in Johannesburg, maar Jantjies se skopvoet die punteverskil.
Simbine blink, maar waar was Manyonga?
Daar was een soetlekker oomblik vir Suid-Afrikaanse atletiekondersteuners.
1 dood, 7 beseer toe taxi’s bots
Nooddienste is na die toneel ontbied waar die passasiers van die onderskeie taxi’s verspreid oor die toneel gelê het.
Mans in besit van R1,5 miljoen se ongeslypte diamante betrap
Die plaaslike polisie was besig om motoriste in Voortrekkerweg voor te keer en te deursoek toe twee mans hul aandag trek.
Superrugby-uitspeelrondes: Dis ’n lotery
Die bottelnek in die wedloop om uitspeelplekke in die Superrugby-reeks is besig om al nouer te word.
Man deur motorfietsryer aangerand
Die slagoffer het die bestuurder van ʼn vierwiel-motorfiets in Sedanstraat gekonfronteer omdat hy na bewering roekeloos gery het.
Saray Khumalo se medeklimmer sterf
Albei was deel van die groep van agt wat ook die Johannesburgse sakevrou ingesluit het.
Baba in skietvoorval gewond
ʼn Verdagte het omstreeks 10:20 op die hoek van Hartbees en Gazellestraat op hulle losgebrand.
Solly Msimanga nuwe DA-leier in Gautengse wetgewer
Die voormalige burgemeester van die Tshwane-metro in Pretoria, Solly Msimanga, is deur die Gautengse wetgewerkoukus van die DA tot DA-leier en dus leier van die…
Vrou dood, man kritiek ná Bloem-botsing
Die man wat ten tyde van die botsing in dieselfde motor as die vrou was, het ernstige beserings opgedoen.
Minister van toerisme vergader met Airbnb oor nuwe wetsontwerp
Dit word geraam dat gasheer- en gasaktiwiteite op Airbnb vanaf 1 Junie 2017 tot en met 31 Mei verlede jaar sowat R8,7 miljard vir die Suid-Afrikaanse ekonomie gegenereer het.
Binnegevegte begin in Wes-Kaapse ANC
Die vuishoue en bloedneuse het begin in die Wes-Kaapse ANC.
Ahmed Kathrada vereer met bronsbeeld
Kathrada se beeld pronk nou tussen dié van ander anti-apartheidsaktiviste soos Nelson Mandela.
Adjunkburgemeester skuldig bevind aan hond se skietdood
“Ongelukkig kom vonnisse nie naby aan die lyding wat die hond moes deurmaak nie.”
1 dood, 1 gewond in Durbanse ‘motorkaping’
Paramedici is kort na 21:00 na die toneel op Bereaweg naby ’n vulstasie in die stad ontbied.
Verdagte vas vir busrooftog op studente
ʼn Voertuig wat aan die beskrywing van dié Toyota Quantum voldoen, is later by ʼn karwassery in Mamelodi gevind.
Gedagte vir die dag: Sekerheid in onsekerheid
Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op ’n rots wat vir my te hoog is. (Psalm 61:3, Bybel In Afrikaans 1933/1953)