Die verhoor vir Thales se aansoek om sy vervolging permanent te staak sal na verwagting van môre tot Donderdag aangehoor word.
Lees meerAlles vir Sondag 19 Mei 2019
SA toeriste beseer in bomontploffing
’n Bom het naby die heining van ’n museum naby die piramides afgegaan.
Gerrie Nel in hof oor Ford Kuga-sage
“Tydens dié verrigtinge sal deskundige getuies van albei partye getuienis lei.”
Instrukteur ernstig beseer in vliegongeluk
Die enjin van die vliegtuig het vermoedelik onklaar geraak en aan die brand geslaan.
Gautengse aanlynskoolaansoeke open Maandag
Ouers word aangemoedig om betyds aansoek te doen om ʼn plek vir ʼn leerder te verseker.
Nuwe LP’s, afgevaardigdes dié week ingesweer
Die inhuldiging sal Woensdag en Donderdag in die Nasionale Vergadering plaasvind onder voorsitterskap van hoofregter Mogoeng Mogoeng.
Student in padwoede-voorval aangerand
Sy venster was oop en die jong man het hom deur die venster in sy gesig bygedam.
Soektog na swemmer noord van Umhlanga
Die man en sy vrou het vroegoggend gaan swem toe hy onder die water verdwyn het.
Vier dood, 2 kritiek in gru-botsing op N1
Verskeie vragmotors, motors, taxi’s asook ’n bus was in die ongeluk betrokke.
Video: Schwarzenegger reageer ná voorval
Die voorval is op video vasgevang en word sedertdien wyd op sosiale media versprei.
Jaar ná Stella-moorde: ‘Dit raak nie beter’
“Nee, dit raak nie beter nie,” sê Ronnie Hough, Sharnelle se pa, aan Maroela Media.
Limpopo-egpaar op hoewe oorval, vasgebind
Die verdagtes het Saterdagoggend vroeg toegang tot die huis verkry waar die egpaar en hul kind gelê en slaap het.
Seun op fiets doodgery
By hul aankoms op die toneel is die kind in ʼn kritieke toestand gevind weens ʼn ernstige kopbesering.
Gedagte vir die dag: Ek soek … Hom
Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in ’n dor en droë land, ’n land sonder water. (Psalm 63:2)