Die partye het in Oktober aangevoer Mkhwebane het nie die ondersoek behoorlik gedoen nie en het versuim om senior politici, wat by die beweerde korrupsie en geldwassery wat uiteindelik die projek gekelder het betrokke was, te ondersoek.
Alles vir Maandag 20 Mei 2019
Musiekwerkswinkel vir jong musikante
Opkomende musikante kan by kundiges leer tydens nuwe musiekwerkswinkel.
Vier dood toe voertuig omslaan
Vier mense is dood en nog ses mense beseer toe ʼn bakkie Sondagaand laat tussen Piet Retief en Dirkiesdorp in Mpumalanga omgeslaan het.
Vandag se sportnuus
Israel Folau gaan nie teen sy skorsing appelleer nie.
Met verkiesing agter die rug, is dit skouer aan die wiel
Dit mag dalk net die geval wees dat president Ramaphosa, juis op hierdie oomblik in ons geskiedenis, geroep is vir hierdie taak. Dit is nie vir my om te sê nie, maar ek is geïnspireer om hom ten volle te ondersteun tot die beste van my vermoëns.
Verwoestingstog volg ná man se skietdood
‘n Polisiekaptein is op aanklag van moord en poging tot moord in hegtenis geneem.
8-jarige sterf ná aanranding by skool
Daar word beweer dat die tiener glo die agtjarige seun geslaan, by trappe afgestamp en hom daarna gegryp en verder aangerand het.
Twee dood, 8 beseer toe bakkie rol
“Die passasiers van die voertuig het verspreid oor die toneel gelê.”
Steeds geen teken van man wat in see verdwyn
Daar word aanvaar dat die man wat Sondagoggend in die see vermis geraak het terwyl hy in die Umhlanga Rocks-omgewing noord van Durban geswem het, verdrink het.
Die mite oor verdeling van opposisiestemme
Indien genoeg Suid-Afrikaners besef dat jou stem vir ’n kleiner party nie vermors word nie, gaan die klein partye kort voor lank nie klein partye bly nie.
Gedagte vir die dag: Goeie dinge in die nag
… as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins. Want U was ’n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel. (Psalm 63:7-8, Bybel In Afrikaans 1933/1953)