Die ANC in Noordwes het sy leiers in die provinsiale wetgewer aangestel, het die party Dinsdag bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 Mei 2019
Twee metrobeamptes in Durban doodgeskiet
Die eThekwini (Durban)-munisipaliteit het Dinsdag sy skok uitgespreek oor die moord op twee beamptes van die Durbanse metropolisie terwyl hulle in Bambayi naby Phoenix, aan diens was.
26-jarige gevonnis ná moord oor sigaret
ʼn 26-jarige man is in die Virginia-streekhof in Welkom in die Vrystaat gevonnis in verband met die moord op ʼn 62-jarige man.
Pta-skool se naamsverandering goedgekeur
Die Gautengse departement van onderwys het amptelik die naamsverandering van die Hoërskool Hendrik Verwoerd in die Pretoriase Moot goedgekeur.
15-jarige vas oor moord op skolier
ʼn 15-jarige seun het na bewering Dinsdag ʼn leerling by ʼn skool in Ga-Mamabolo in Limpopo aangeval en met ʼn skerp voorwerp doodgesteek.
Polisie ondersoek bendeskietery in Port Elizabeth
Drie laerskole is reeds gesluit nadat besorgde ouers hul getraumatiseerde kinders by die skool gaan haal het ná ʼn paar skietvoorvalle.
Medelye stroom in ná regter se afsterwe
Meegevoel stroom in vir arbeidshofregter Anton Steenkamp wat dood is ná ʼn slang hom gepik het.
Wes-Kaapse premier binnekort aangewys
Van die Wes-Kaapse wetgewer se 43 lede is 24 van die DA, 12 van die ANC, 2 van die EFF, een van Good, een van die ACDP en een van die VF Plus.
ToekomsVenster: Jesus in Getsemane
Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk.
Zille en LP’s in sop oor stellings op sosiale media
Die voormalige DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, word dissiplinêr deur die party se federale dagbestuur ondersoek ná verskeie van haar onlangse twiets oor wit en swart bevoorregting.
Plaasmoord-aktivis op hoewe vermoor
“As iemand wat as ’n aktivis bekend was, self die slagoffer word, kan ’n mens nie wonder of daar meer agter die motief was as net ʼn ‘gewone’ plaasmoord nie.”
Ramaphosa gaan as president teengestaan word
Pres. Cyril Ramaphosa gaan môre teengestaan word as presidentskandidaat – die opposisie gaan minstens een kandidaat teen hom stel.
Departement ‘tevrede’ met aanlyn aansoeke
“Die aanlyn aansoekstelsel is die toekoms. Dit gee ʼn regverdige en gelyke kans vir ouers om by staatskole aansoek te doen.”
Gemeenskap gee 13-jarige hoop op normale lewe
“Sy sê heeltyd: ‘Maar pappa, ek vat dan nou die mense se geld, hoe gaan hulle lewe?’ Sy kan nie verstaan dat mense so baie geld sal gee net om haar gesond te maak nie.”
The Bachelor SA se 10 beste oomblikke – en waar om dit te kyk
Hier is die tien beste oomblikke uit die reeks, The Bachelor SA, wat kykers se oë laat rek het – die beste, die slegste en dié wat jou sommer ineen sal laat krimp …
De Jager weer president van Wêreldlandbou-organisasie
“Ons is van mening dat die posisie hom geleentheid vir internasionale skakeling bied waar hy met belangrike rolspelers kan praat en Suid-Afrikaanse kwessies soos plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding onder hul aandag kan bring.”
Volkswagen se reusepaneelwa…
Volkswagen se Caddy is ʼn goeie paneelwa as jy nie groot loonvrag benodig nie, maar waar kyk ʼn mens dán.
Packham se vonnisoplegging uitgestel
Regter Elize Steyn het Packham beskryf as ʼn geoefende leuenaar wat ʼn dubbele lewe gelei het en wie se weergawe van gebeure duidelik opgemaak is.
Skryfterapie vir gebrokenes
“Skrýf oor jou verlies, jou trauma, jou angs, jou woede, jou hartseer. Uiteindelik dalk selfs jou vreugde.”
Lesersbrief: Moedertaalonderrig is die oplossing, nié die probleem
Mnr. Lesufi, Afrikaans sal nog lank as onderrigtaal bly voortleef en ons as Afrikaanssprekendes sal op ons reg op moedertaalonderrig bly aandring. Dis tyd dat u vorentoe kyk en u deel doen vir ʼn beter toekoms.