Johannesburgers sal binnekort sowat 13% meer vir elektrisiteit in die ekonomiese middelpunt van Suid-Afrika moet opdok.
Alles vir Woensdag 22 Mei 2019
Tien redes waarom jou kind avontuur moet beleef
Avontuur is nie net lekker nie, dit is ook ʼn medium waardeur jy meer oor jouself kan leer sodat jy jou volle potensiaal kan bereik. Matrikulante kan nou inskryf om ‘n oorbruggingsjaar vir 2020 te wen.
Video: Restaurant lyk kompleet soos ʼn tekenprent!
In dié restaurant sal dit vir jou voel of jy in ʼn tekenprent ingestap het.
Parlement maak reg om speaker te kies
Die ANC het Thandi Modise genomineer as speaker, en die DA die voormalige adjunkspeaker van die Wes-Kaapse wetgewer, Richard Majola.
Mokonyane vra ANC om amp te heroorweeg
Die ANC het Woensdag bevestig hy het ʼn versoek van Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, ontvang dat die party haar ontplooiing in die sesde Nasionale Vergadering heroorweeg.
Kobus Wiese gaan wenke deel tydens sakeontbyt
Kom luister na die rugbylegende se sakegeheime en skuur skouers met ander entrepreneurs en ondernemings.
UV-video: EFF sê studente ‘is uitgelok’
“Die studente het met geweld gereageer in ʼn poging om hulself teen die oortreder te verdedig.”
Kapenaar in Engeland se WB-groep
Gewese Zimbabwiese krieketster se seun deel van Britte se krieketmasjien.
Hoërskoolleerder lank tronk toe vir moord
Die tiener staan tereg op nóg ʼn aanklag van moord ná ʼn voorval in Maart vanjaar.
Die Jerseybul
Enige goeie beesmens weet ʼn Jerseybul is net deuskant die satan self want al is hulle klein van lyf, is hulle groot van hart…
SA gaan Mosambiekse oudminister aan tuisland uitlewer
Hy word in die VSA én Mosambiek gesoek vir beweerde sameswering om bedrog te pleeg en omdat hy glo miljoene dollar in omkoopgeld aanvaar het.
Resep: Gou-gou worskos
Boerewors is dalk lekker op die braai, maar dié vleis trek ʼn ander baadjie aan met hierdie gereg.
Negentien spelers gaan soek hul heil oorsee
Sale Sharks trek die meeste Suid-Afrikaners.
Nuuskommentaar: Minderheidsregte in perspektief
Is die erkenning van minderheidsregte noodwendig “regs” uit ’n politieke perspektief?
Skoentjies vir dié kameelperdkalfie
Hasani is Swahili vir “aantreklik” en dié kameelperdkalfie doen beslis sy naam gestand. Hy het sy eerste treë in sy nuwe skoene geneem.
Boek: Nimmermeer
ʼn Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor ʼn vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in ʼn toweragtige nuwe wêreld bevind.
Video: Arno Jordaan se komiese kyk na jaguitstappies
“Gewoonlik is jagliedjies bietjie swaarder en dit is veronderstel om die hartsnare te roer, maar my liedjie bring die ligter en meer komiese kant daarby in.”
Mabuza se beëdiging uitgestel
“Die ANC loof adj.pres. Mabuza vir die standpunt wat hy ingeneem het en ek persoonlik bewonder sy onderneming om die ANC eerste te stel,” het pres. Cyril Ramaphosa gesê.
Verdagte vas ná hoewemoord
Annette Kennealy se bebloede liggaam is Maandagoggend op ʼn kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangetref.
Lang dag lê in parlement voor
’n Lang dag vol verwagte onderbrekings en kinkels lê vandag in die parlement voor.