Semenya gaan 3 000 m in Amerika hardloop.
Alles vir Woensdag 22 Mei 2019
Ivan en Donnalee amptelik man en vrou
Die twee is nie net een van Suid-Afrika se gunstelingakteurspare nie, maar ook sakevennote, entrepreneurs en jarelange vriende. En nou ook meneer en mevrou Botha.
Finansiële welstand: ʼn Paar beginsels van beleggings
Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, verduidelik wat jy moet weet van elkeen van die verskillende soorte beleggings wat ʼn mens moet kry. Sy gee ook ʼn paar van die voordele en verduidelik waarna jy moet uitkyk as jy in kontant, eiendomme, effektetrust en aandele belê.
Video: Studente takel UV-personeellid
ʼn Video word tans op sosiale media versprei waarin ʼn gestoei tussen ʼn personeellid en studente op die trappe van ʼn gebou op kampus gesien kan word.
Afrikaans hoort nog nie in ʼn museum nie
Ek sien die verlede en die toekoms van Afrikaans in haar oë. Ek verstaan presies, en voel lus om haar te salueer. Ek maak die deur vir haar oop, en terwyl hulle wegtrek wonder ek of daar nie so iets is soos ʼn Taalmisdaad teen die Mensdom nie.
Comair-hoof bedank
Hy het 23 jaar vir die lugvaartreus gewerk waarvan hy 13 jaar lank as uitvoerende hoof gedien het.
Vier dood by fabriek
Paramedici is na die fabriek ontbied waar twee mans vroeër hul bewussyn verloor het nadat hulle vermoedelik ʼn onbekende dodelike gas ingeasem het terwyl hulle besig was om ʼn ondergrondse tenk skoon te maak.
Kom ons besin oor identiteitspolitiek
Die twee aanhalings aan die begin van dié artikel wys duidelik hoe die meerderheidsbeginsel kan ontaard as dit ’n allesoorheersende ideologie word.
#JongStemme: Jong Afrikaner, nou wat nou?
Die besluit is joune, jong Afrikaner. Sit terug en laat jou kultuur vergaan – of staan op en bou ʼn beter toekoms.
Gedagte vir die dag: Hoorder en Verhoorder
Aan U, o God, kom ’n lofsang toe in Sion: geloftes moet betaal word aan U wat die gebed verhoor. (Psalm 65:2-3)