Op die ou einde was dit weer ʼn meesterlike vertoning deur Lewis Hamilton (Mercedes) wat Sondagmiddag aan hom die Monaco-Formule Een Grand Prix in Monte Carlo se strate besorg het.
Lees meerAlles vir Sondag 26 Mei 2019
Twee doodgeskiet wat sonder brandstof gaan staan
Twee jong mense is op Putfonteinweg in Benoni doodgeskiet nadat hul bakkie se brandstof glo opgeraak en hulle langs die pad gaan staan het.
Weermag vies oor gerugte ná valskermspringer hard land
Die valskermspringer was deel van ʼn vertoning van die weermag by Ramaphosa se inhuldiging op die Loftus Versfeld-stadion in Pretoria.
Nuwe beskermde mariene gebiede afgekondig
Beplanners en prokureurs het vyf jaar bestee om die vorm, grootte en regulasies vir die MPA’s te ontwikkel en vele toegewings is aan alle kante gemaak om uiteindelik ʼn ooreenkoms te bereik.
Jannie du Toit vereer vir ‘besonderse bydrae’ tot Afrikaanse musiek
“Ek is baie jare geseënd en bevoorreg om te kan sing. Ek is baie lief vir my taal en ek doen dit natuurlik in die eerste plek omdat dit vir my lekker is.”
Drie sterf ná boendoegeregtigheid
“Die polisie gaan genadeloos wees met mense wat geregtigheid in eie hande neem deur mense aan te val wat hulle van misdadigheid beskuldig.”
Blitsbokke afgebring aarde toe
Dalk het die nederlaag op die regte tyd gekom. Dalk is dit die regte medisyne, want die jongelinge sal besef dat daar niks op ʼn skinkbord weggegee word nie.
Kragtige aardbewing skud Peru
Nagenoeg 140 000 mense woon in ʼn radius van nagenoeg 100 km van die episentrum.
‘Dank Mkhwebane af’, eis Cope
Dennis Bloem, woordvoerder van Cope, het gesê die party is geskok deur die “blatante disrespek” wat Mkhwebane toon in die bekendstelling van haar omstrede verslae.
Boshoff bedank: Orania Beweging ‘kies verantwoordbaarheid’
Volgens Boshoff wil hy nuwe uitdagings aanpak en ruimte skep vir nuwe leiers – nie net wat korporatiewe beheer betref nie, maar ook om ʼn “nuwe era met nuwe inisiatief en insig tegemoet te gaan”.
‘Ry meer versigtig’, vra owerhede in Mpumalanga
“In die lig van verskeie ongelukke wat sedert Vrydag in die provinsie aangemeld is, doen ons ʼn beroep op motoriste om meer versigtig te ry.”
Rowers dreig 3-jarige, skiet hond
Die gewapende mans het gedreig om die sakeman se driejarige seuntjie te skiet as hulle nie hul waardevolle besittings oorhandig nie.
Sakemanne in hof oor maatskappy
Die geskil handel oor die manier waarop Smith die onderneming verlaat het en of hy wél ingestem het om ʼn betaling van net minder as R15 miljoen daarvoor te aanvaar.
Blitsbokke tref weer die kol, dié keer in Londen
Die Blitsbokke (99) het die beste punteverskil van al die spanne, hulle het die meeste drieë gedruk (altesame 19) en het nie net op een of twee spelbrekers staat gemaak om die bresse te slaan nie.
VSA wens Ramaphosa geluk
“Ons sien daarna uit om saam met Suid-Afrika te werk om ekonomiese groei en wedersydse handel en beleggings te bevorder.”
Sharks wen Lions vir die tweede keer
Wat is ’n klipharde SA derby sonder ’n tikkie skeidsregterdrama?
Kampioen wen Pro14 weer; twee uit SA vereer
Hy het geskiedenis gemaak deur die eerste span te word om die titel ʼn tweede keer in twee opeenvolgende seisoene te wen. Sy vorige opeenvolgende seges was in 2012 en 2013.
Stormers storm voort, Jaguares vat ook raak
Die groot vraag is of die Stormers genoeg skietgoed het om enduit by te bly.
Gedagte vir die dag: Seën om te seën
God het ons geseën. Die mense op die hele aarde moet Hom eer. (Psalm 67:8)