Die Soematraanse renoster is op die lys vir kritiek-bedreigde spesies as gevolg van stroping vir hul horings om in tradisionele medisyne te gebruik en onwettige indringing in sleutelhabitatte vir renosters.
Alles vir Maandag 27 Mei 2019
Van die sesse darem op SABC te sien
Die openbare uitsaaier sal van die Krieketwêreldbeker-kragmetings uitsaai.
Mooie Mosselbaai: Hier gaat dit geil!
Soos my man, Gerrit, sê: “Mosselbaai blaker nie vir die hele wêreld uit hoe lekker plek dit is nie. Mens moet dit maar self kom ontdek.”
Parys-boere: Beskuldigdes sal nóg 6 weke moet wag
Regter Corné van Zyl het vanoggend gesê dat sy moet seker maak dat geregtigheid geskied, nie net in belang van die oorledenes nie, maar ook van die beskuldigdes.
Man dood toe motor teen brug bots
Nooddienste is na die toneel by die Spookbrug ontbied waar hulle die wrak van ’n motor op sy dak in die pad aangetref het.
Universiteitspan klop Frankryk in Europa
’n Suid-Afrikaanse vrouerugbyspan laat Franse aan hul paddaboudjies stik.
Chris Chameleon: Die eerste boereverenigingvergadering
Die vergadering geskied ordelik, presies volgens agenda. Die atmosfeer is uiters professioneel, jy kon net sowel in ʼn korporasievergadering in ʼn wolkekrabber in Sandton gesit het. Dis net die inhoud wat verskil.
Só werk nuwe koolstof-taks
Die belasting op die vrystelling van koolstofdioksied tree op 1 Junie in werking.
Foto’s: Seldsame wit welpie verwelkom
Sonja het Vrydag vir die eerste keer in die publiek verskyn.
Niemand nog vas ná jongmense se skietdood
Die oorledenes wat op Putfonteinweg in Benoni omgekom het, is intussen geïdentifiseer.
IVP-voorsitter in Johannesburg sterf
“Sy lewe het tot ʼn einde gekom, maar sy nalatenskap van wysheid, integriteit en moed sal vir altyd voortleef.”
Man vas wat hom glo as Valke-beampte voordoen
Mulaudzi sê die modus operandi van hierdie voorvalle behels telefoonoproepe en teksboodskappe wat gestuur word aan mense wat deur die Valke ondersoek word. Verskillende bedrae geld word geëis om glo “saakdossiere te vernietig”.
Wie gaan saam met De Kock die kolfwerk open?
Lyk of Amla die binnebaan het.
Video: Hiér is lokprent vir Racheltjie de Beer-fliek
“Die legende van Racheltjie de Beer is ʼn verhaal vir alle tye en baie Suid-Afrikaners beskou dit as deel van hulle erfenis.”
Resep: Gebraaide tunabakkie
Begin dié week op ʼn vars noot.
Goue Lokkies-planete in ons sonnestelsel
Die aarde is nie die enigste planeet in ons sonnestelsel wat oor ʼn Goue Lokkies-era beskik het, of steeds beskik nie.
Nuuskommentaar: Moet ons vir dié regering bid?
’n Mens kan erg weerstandig raak as hy die Bybelse opdrag om vir die regering te bid, verkeerd verstaan. Geen ware Christen sal immers voorspraak vir die sondes van ’n sondige regering wil maak nie. Maar dit is gelukkig nie wat die Here van ons verwag nie.
Student val twee verdiepings uit koshuis
Die eerstejaar-BSc-student aan die universiteit se toestand word as kritiek bestempel.
Anni se familie in SA oor moontlike parool
“Ek sal nooit rus tot ons die volle storie ken nie.”
Daar is darem spelers wat bly
Kolisi, Du Toit bly in Suid-Afrika.