Daar is ʼn Duitse uitdrukking, om “tierisches Glueck” of “dieregeluk” te hê – en dit is beslis van toepassing in dié saak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Mei 2019
Byna 460 000 aansoeke vir Gauteng-skole
Die Gautengse departement van onderwys het tot dusver 459 608 aansoeke vir 2020 vir graad 1- en graad 8-leerders ontvang.
ATM wil Gordhan se bevoegdheid laat ondersoek
Die African Transformation Movement (ATM) het Dinsdag gesê hy sal die parlement versoek om ondersoek in te stel oor Pravin Gordhan se bevoegdheid om ʼn LP te wees ná negatiewe bevindings teen hom deur die openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane
Sterftes neem toe op oorvol Everest
Owerhede in Nepal word veroordeel omdat die getal permitte om dié berg te klim nie beperk word nie.
Vermiste onnie veilig gevind
Werner Stander, ʼn 47-jarige onderwyser van Brackenfell in Kaapstad wat Maandag spoorloos verdwyn het, is veilig gevind.
Mabuza as LP beëdig
Dit baan die weg vir sy moontlike heraanstelling as adjunkpresident.
ToekomsVenster: Jesus gee homself
Hoe tragies. Die wil van mense of die wil van God. Hoe dikwels kies die wêreld steeds so. Dalk ek en jy ook.
Hankey-plaasaanval: ‘Ons is soos diere gejag’
WAARSKUWING: Die berig bevat besonderhede wat nie geskik is vir kinders of sensitiewe lesers nie.
SA politieke landskap: 3 moontlike scenario’s
“Dit is belangrik dat ʼn mens probeer verstaan wat in die volgende vyf jaar kan gebeur.”
Ambulanse, nie ampsmotors vir Noord-Kaap
Saul het gesê politici is nie koninklikes nie en kan nie in weelde rondrits terwyl mense nie toegang tot ambulanse het nie.
Uitdrukking: Iemand se turf sit
Hoekom sê ons “iemand se turf sit”? Taaltoffie stel ondersoek in
Brackenfell-onnie verdwyn spoorloos
Werner Stander se vriendin het hom gister as vermis aangemeld nadat hy omstreeks 06:40 van hulle huis in Edenpark werk toe vertrek het.
Reddingswerkers ‘in trane’ toe hulle vermiste vrou vind
Sy het 17 dae lank oorleef deur wilde aarbeie, onbekende plante en selfs motte te eet en haarself met blare te bedek vir hitte.
Man op plaas in die Swartland aangerand
Dít volg kort nadat AfriForum landelike gemeenskappe in die Boland gemaan het om hulle veiligheidsmaatreëls op te skerp.
McGregor doen dit weer!
SA roeiers presteer in Hawaii.
Dialekskat van Afrikaans gevier
“Die invloed van inheemse tale op Standaardafrikaans strek veel wyer as die opname van ’n paar leenwoorde. Op elke analisevlak kan die invloed van Afrika aangetoon word.”
Luister: Wiele2Wiele toets die Mahindra XUV300
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Mahindra se nuwe XUV 300, die Kia Sedona en vertel jou waarna jy kan uitsien in die nuwe CAR tydskrif.
Gemengde prentjie vir brandstofpryse in Junie
Die AA sê die prentjie kan ook anders lyk ná die inwerkingtreding van koolstofbelasting in Junie. Dié belasting beloop 9c/ℓ van die petrolprys en 10c/ℓ van die dieselprys.
Moordenaar ‘per ongeluk’ vrygelaat
Mthala is deur polisiebeamptes as die betrokke persoon aangesien en is toegelaat om uit die hof te stap.
Die wêreld in foto’s – 28 Mei 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.