Die bejaarde vrou wat Maandag ernstige beserings opgedoen het nadat sy en haar seun op hul kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangeval is, het ʼn operasie ondergaan.
Alles vir Woensdag 29 Mei 2019
Gesin se gemoed ligter danksy Steyn se vordering
Waar Steyn regop in sy hospitaalbed in die Netcare Unitas-hospitaal sit, wys hy met sy duim dat dit beter met hom gaan.
Nuuskommentaar: Word SA wéér gekaap?
Geen verantwoordelike mens wil sien dat die ganse Suid-Afrika ’n “gangster”-staat word (of bly) nie.
Steyn uit WB-openingswedstryd
Dale Steyn sal nie môre op die Oval teen Engeland speel nie.
Druk laai op oor Cyril-kabinet
Die naakte magspel binne die ANC is besig om die druk op pres. Cyril Ramaphosa te laat oplaai namate die uurglas uitloop vir hom om sy kabinet aan te kondig.
Gauteng se nuwe LUR’e bekendgemaak
Panyaza Lesufi is steeds deel van die Gautengse uitvoerende raad, maar is nie meer LUR vir onderwys in die provinsie nie.
Finansiële welstand: Begin nou om ʼn noodfonds op te bou
Wat is ʼn noodfonds, hoekom het ek een nodig en hoe begin ek om een op te bou?
Verdagte vas vir aanval op Dendron-plaas
Basie Nelson se selfoon is in die verdagte se besit gevind.
Munisipaliteit wil R500 miljoen se skuld invorder
Die departement van onderwys is uitgesonder as een van die instansies wat die munisipaliteit die meeste geld skuld.
Man kry lewenslank vir moord op voormalige vriendin
“Niemand het die reg om vroue vir die geringste rede te misbruik en dood te maak nie.”
2 dood, 4 beseer toe bakkie rol
Pasiënte het verspreid oor die toneel gelê, het nooddienste gesê.
Gedagte vir die dag: Duisende engele
Die skitterende strydwaens van God was duisende, duisende der duisende, toe die Here van Sinai af die heiligdom betree het. (Psalm 68:18)