Radebe het die afgelope 25 jaar niks minder nie as sewe keer in ʼn kabinet gedien.
Lees meerAlles vir Donderdag 30 Mei 2019
Foto’s: Kabinet beëdig in Pretoria
Pres. Cyril Ramaphosa se kabinet is Donderdagmiddag deur hoofregter Mogoeng Mogoeng beëdig.
DNS verbind verdagte met Hankey-plaasaanval
Sy DNS stem nié net ooreen met dié van die Hankey-saak nie, maar ook met DNS wat tydens ʼn ander saak verkry is.
Borgtog toegestaan aan werknemer wat bejaarde glo stamp
Cynthia Lebea het vanoggend in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer.
Ma, baba in huis oorval, aangerand
Die ma is ook in die voorval vasgebind.
ToekomsVenster: Jesus word gekruisig
Hy bly in beheer. Hy is nie ʼn slagoffer nie. Hy kies om te betaal sodat ander gered kan word.
Video: Ouma lê vasgebind in Mamelodi-hospitaal
“Om ʼn familielid só te sien, vasgemaak en besig om te struggle om te probeer loskom…. Dis verskriklik.”
DA kies nuwe parlementêre leierskorps
Die DA se parlementêre koukus van 97 lede het vanoggend sy nuwe leierskorps aangewys, en verandering was aan die orde van die dag.
Proteas jaag 312 vir oorwinning
Boulers neem belangrike paaltjies om gevaarlike Engelse in toom te hou.
Kleinste oorlewende baba ‘so groot soos ʼn appel’
Sy is in Desember verlede jaar gebore en het ʼn skamele 245 g geweeg.
De Lille verloën haar kiesers, sê VF Plus
“Sy is ʼn verduideliking verskuldig aan elke persoon wat Good met hul stem vertrou het.”
Politieke kenners sê oor nuwe kabinet
ʼn Geweldige verwagting is geskep rondom die verkleining van die kabinet wat dalk effens onrealisties was gegewe waar die ANC, die regering en die land homself nou bevind.
Wes-Kaapse regering plaas dadelik druk op De Lille
Sommer al op haar eerste dag as minister van infrastruktuur en openbare werke het mense uit Patricia de Lille se verlede kwaai druk op haar geplaas toe haar oudkollegas haar aan ʼn paar van haar ondernemings as Kaapse burgemeester herinner het.
Man in hof vir gru-moord op medestudent
Die student se verminkte liggaam is vroeër vandeesmaand in ’n oop stuk veld aangetref.
Kampvegter vir Afrikaans tot ATKV-direksie verkies
“Ek wil deur kuns en kultuur uitreik na die diverse gemeenskappe in ons samelewing en ʼn platform skep waar almal kan tuishoort.”
Lions laat Jantjies weg vir Kaapse stryd
In ’n verklaring het die Lions-bestuur gesê dat Jantjies weggelaat is omdat hy spanprotokol verbreek het.
Die wêreld in foto’s – 30 Mei 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
2 vas oor ploftoestel-onderdele van weermag
Daar is ook ander in hegtenisnemings op dié dorp gemaak tydens polisieklopjagte tussen 21 en 28 Mei.
Aktrise (40) swanger: ‘Wonderwerk van God oorweldig ons’
“Ons het net vir mekaar gestaar, begin lag en besluit om te wag vir die bloedtoetsresultaat, maar in my hart het ek geweet die koeël is deur die kerk.”
Resep: Oreo-kaaskoek
Heerlik, vinnig en maklik!