In die wêreld se mees gevorderde supermoondheid sien ons Amerikaanse politiekery byna as iets om te beny. Die verskil? Terwyl staatskaping in Suid-Afrika die land tot bankrotskap geruïneer het, funksioneer en vaar die VSA heel goed. En juis daarom verstom die Demokratiese Party se geflikflooiery met sosialisme my.
Alles vir die maand Mei 2019
Welkom-ontvoering: Saak teen verdagte teruggetrek
“Ek dink ons is op ʼn punt waar ons aanvaar dat hy nie meer lewe nie.”
Slagoffer keer terug na plaas ná aanval
“Ek sal dit seker nog verwerk wanneer dinge na normaal terugkeer,” het Bonnema aan Maroela Media gesê.
Die wêreld in foto’s – 2 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Hoe gaan dit in Orania?
Dit was byna komies toe ek onlangs verskeie menings oor Orania lees en besef baie van die mense, met vreeslike sterk menings (na alle kante) was nog nooit in Orania nie.
Paasnaweek-padsterftes bykans helfte minder
Die meeste sterftes is in Limpopo en KwaZulu-Natal aangemeld. Vyf groot ongelukke oor die Paasnaweek het boonop tot 41 van die algehele getal sterftes gelei.
Ingang by Voortrekkermonument weer oopgestel
Die pad is weer oopgestel en die betogers is uitmekaar omdat hulle die reëls van die staking oortree het.
Pryse toegeken vir kinderboekkoning
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Jaco Jacobs vanjaar vir sy skryfwerk beloon.
Oud-Springbok hang sy stewels op
Die voormalige Springbokslot het sy uittrede uit rugby aangekondig.
Polisie krap steeds kop jare ná gru-vonds
Die polisie se slagofferidentifiseringsentrum in die Wes-Kaap het die gesig van die oorledene gerekonstrueer in ʼn poging om naasbestaandes van die slagoffer op te spoor.
Luister: ‘Skemerson’ se Pietie en Elize: ‘Dis nie maklik om plek van vrede te vind’
“Daar is nie een vloekwoord, ʼn stukkie naaktheid of geweld in nie en tog is dit een van die rouste flieks wat jy sal kyk.”
Lise Brink stap 32 km-Vasbyt: ‘Dié verlies bring jou nader aan die Here’
“Ons verlange na ons kinders word meer soos die tyd aangaan, maar ons lys van redes tot dankbaarheid word ook elke dag langer.”
Verkiesing: Owerhede ‘slaggereed’ om ontwrigting te verhoed
Die JCPS sê hy is vol vertroue dat alle veiligheidsmaatreëls getref is om volgende week ʼn vrye en regverdige verkiesing te verseker.
Limpopo-skole bang om as stempunte te dien
In Suid-Afrika word verkiesingstyd gekenmerk deur ʼn toename in diensleweringsbetogings. Sommige gemeenskappe dreig ook om stemmery te ontwrig tot politici aandag aan hulle griewe gee.
Regsman pak Comrades lees-lees vir boekveldtog aan
Dié advokaat lees en draf… terselfdertyd!
Dié slang het drie oë!
Dit is “uiters onwaarskynlik” dat dit die gevolg is van omgewingsfaktore, het die organisasie gesê.
Resep: Tamatie-en-basiliekruidsop
’n Lekker warm sopresep vir die koue wintersaande wat kom.
Hoër brandstofpryse jaag produksiekoste op in Maart
Volgens Statistieke Suid-Afrika het gemiddelde produsentepryse, gemeet aan die produsenteprysindeks (PPI) met sowat 6,2% in Maart 2019 gestyg – dié koers was 4,7% in Februarie.
Gesteelde motorfiets lei tot daggavonds
Dit is hiér waar die polisie nie net op die motorfiets afgekom het nie, maar ook op motorfietsonderdele, dagga, kontant en ʼn gaspistool.
Baba se haredos: Hier is die finaliste
As gevolg van die magdom inskrywings het ons besluit om ʼn top-10 aan te wys en ons lesers die geleentheid te gee om hul gunsteling baba-haredos te kies.