Kwagga maak definitiewe Bokspronge terwyl Lions ses drieë druk.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 Junie 2019
MRK gevra om rassistiese fopboodskap te ondersoek
“Ons het ook die maatskappy gevra om die uitslag van hul ondersoek aan die MRK te oorhandig sodat hulle dit verder kan ondersoek en uitspraak kan lewer oor die saak.”
Hurricanes waai die Sharks weg
Die Sharks se kanse om vanjaar tot die kwarteindronde van die Superrugbyreeks deur te dring het nog ʼn knou weg nadat hulle Saterdag op hul tuisveld deur die Hurricanes geklop is.
Video: Vermoorde se familie vra ingryping van regering
Die familie van die jong man wat verlede naweek langs ‘n Gautengse hoofweg vermoor is, smeek die regering om in te gryp.
Franse Ope kelder Osaka se segetog
Kyk hier vir al die jongste uitslae van die Franse Ope.
Kaapse metro stel grond beskikbaar vir dagga-aanleg
Die grond wat vir dié projek geoormerk is, is in Atlantis aan die Weskus geleë.
Oud-SA’ner in Aus gevonnis vir moord op vrou
Tydens die verhoor is daar onder meer aangevoer dat hy op die internet vir inligting gesoek het oor hoe om ʼn liggaam te veras en hoe om iemand lewend te begrawe.
BMW se substansiële sportnuts
Indien ʼn reuse- hiperluukse sportnutsvoertuig jou hart roer, moet hom nie miskyk nie.
Polisie waarsku dié wat op aanlynadvertensies reageer
Die polisie in Noordwes het mense wat op aanlynadvertensies reageer om spesifiek lewende hawe en voertuie te koop, gewaarsku om versigtig te wees ná ʼn voorval waartydens twee mans beroof is.
Jaguares, Chiefs en Brumbies glimlag breed
Die Jaguares het Saterdag in Brisbane nog ʼn teelepel purgasie aan hul teenstanders in die Superrugbyreeks uitgedeel.
Speaker reageer op versoek om OB te verwyder
“Mkhwebane het oor die afgelope drie jaar die integriteit van die kantoor van die openbare beskermer in gedrang gebring deur haar swak begrip van die wet en haar eie magte.”
Politieke intriges op Knysna laat wenkbroue lig
Die kleurryke en soms opportunistiese Wes-Kaapse politiek is dikwels die land se sirkus, maar selfs politieke veterane slaan die hande saam oor wat deesdae op munisipale vlak in die skilderagtige Knysna se munisipaliteit aangaan.
Munisipale bestuurder week later vas
Die bestuurder van die Moqhaka-munisipaliteit in die Vrystaat is in hegtenis geneem ʼn week nadat hy veronderstel was om homself aan die polisie oor te gee vir beweerde bedrog en korrupsie.
R50 000 vir inligting ná kliniek brand
“Ek het vroeër die toneel besoek en ek is baie hartseer oor die kwaadwillige beskadiging van eiendom. Leërs, stoele en noodsaaklike mediese toerusting is in die brand vernietig.”
Google Maps gaan SA motoriste spoedkameras wys
Dié funksie is eers net in ʼn paar lande bekendgestel terwyl Google dit getoets het, maar dit word nou in meer as 40 lande beskikbaar gestel, insluitend Suid-Afrika.
Seuns val glo van brug tydens geveg
“Volgens ooggetuies was die seuns glo in ʼn geveg op die brug betrokke toe hulle van die brug af geval het.”
Polisie skiet werker wat 12 om die lewe bring
“Dat mense op so manier weggeruk word, is die ergste tragedie.”
Seun sterf bo-op trein
“Treindienste in die omgewing is opgeskort sodat daar toegang tot die bokant van die trein gekry kon word.”
Twee vas ná moord op DA-raadslid, man
Die Valke het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op Basil en Monica Deniacos.
Gedagte vir die dag: Die lasdraer
God se doel met die nasies was om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Nie dat Hy ver van enigeen van ons af is nie. (Handelinge 17:27)