“Die afgelope twee jaar het die DA probeer om my swart te smeer met valse beskuldigings. Ek het al drie hofsake teen hulle gewen en dié keer is net ʼn voortsetting van daardie geveg.”
Lees meerAlles vir Maandag 3 Junie 2019
Daadwerklike stappe aangekondig ná moord op boer
“As samelewing moet ons die narratief oor veiligheid op makrovlak aanraak om die gemeenskappe se betrokkenheid te verseker. Ons kan nie slegs op die SAPD en die regering staatmaak nie.”
Krugersdorp-moorde: ‘Cecilia was poppemeester’
“Sy is die meesterbrein van al die misdrywe. As sy uit die verhouding gehaal word, het die misdrywe moontlik nooit plaasgevind nie. Selfs Valentine het uit haar hand geëet.”
Een dood ná leerder glo drie by skool steek
Ouers het vanmiddag ná die voorval buite die skool saamgedrom. Die liggaam van die leerder wat gesterf het, het in daardie stadium nog buite die skool se heining gelê.
Bestuurder vas oor byna R100 000 se boetes
“Die verdagte se 44 uitstaande lasbriewe teen sy naam bedra altesaam R97 350.”
Gupta-redakteur ‘kry werksvisum binne een dag’
“Alles wat ek op die internet gelees het en die tyd wat dit sou neem om die visum te prosesseer, is omseil. Daar is nie ʼn onderhoud met my gevoer nie; ek is nie gevra om ambassade toe te gaan nie. My visum is binne ʼn dag uitgereik.”
ToekomsVenster: Jesus word begrawe
God is soewerein en Hy kan steeds die hardste hart verower.
Ses ‘stropers’ vas toe hulle op plaas toesak
“Dit was duidelik ’n georganiseerde jagtog, helder oordag op ’n Sondag.”
Krugersdorp-moorde: Uitspraak gelewer
Cecilia Steyn (38), Zak Valentine (34) en Marcel Steyn (21) is Maandagmiddag in die hooggeregshof in Johannesburg op verskeie aanklagte skuldig bevind, onder meer vir hul aandeel in van die opspraakwekkende Krugersdorp-afspraakmoorde.
Parlement se eerste groot komiteevergadering Woensdag
Die parlement se eerste groot komiteevergadering vind Woensdag plaas wanneer die reëlskomitee sal bepaal watter komitees die monitering van die parlement vir die volgende vyf jaar sal behartig.
Jeugliga-leier swaai mantel na die bewind
Die leier van die ANC-jeugliga, Collen (Oros) Maine, het skielik ontpop as een van pres. Cyril Ramaphosa se grootste ondersteuners nadat hy jare lank ʼn getroue meeloper en kornuit van oudpres. Jacob Zuma en die Gupta-familie was.
Die wêreld in foto’s – 3 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Luister: Janie Bay ʼn alternatiewe, vars bries in Afrikaans
“Ek volg maar net my instink en skryf wat ek voel eg is aan myself, asook die klank wat ek al oor die jare ontwikkel het.”
Moordverdagte wou ondersoekbeampte glo laat vermoor
Koos Strydom, die man wat op minstens drie aanklagte van moord teregstaan, het na bewering ʼn medegevangene geld aangebied om die ondersoekbeampte in een van die moordsake teen hom te vermoor.
Man vas ná moord in Shoprite-winkel
Die takbestuurder van die Shoprite is doodgeskiet kort nadat sy vir werk opgedaag het.
Vermoorde boer was in geskil oor grondbesetting gewikkel
“Dit kan nie so aangaan nie. Dit is tragies wat in landbou en landelike gebiede gebeur.”
Uitspraak in Krugersdorp-moorde begin
Cecilia Steyn staan tereg op altesaam 32 aanklagte, Zak Valentine op 31 aanklagte en Marcel Steyn, die jongste lid van die groep, staan tereg op 21 aanklagte.
Drie dood, talle beseer ná bakkie omslaan
Die bakkie met verskeie insittendes het omstreeks 07:00 omgeslaan.
Beserings bly by Proteas spook
Ngidi ook vir meer as ’n week op die krukkelys.
Resep: Pasta Alfredo
’n Smullekker warm pastadis vir koue wintersaande.