Die United National Transport Union (Untu) het Dinsdag gesê ʼn salarisverhoging is vir sy lede by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) goedgekeur.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Junie 2019
Dieselskok wag op verbruikers
Die departement van energie het Dinsdag ʼn verhoging in die petrolprys aangekondig met ‘n skerp styging in die prys van diesel.
‘Ekonomie betaal nou prys vir ANC se oorlogsverklaring’
“Die ANC se oorlogsverklaring teen die land het reeds begin met die verskerpte maatreëls rakende swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA).”
ANC-jeugliga wil leierskap ontbind
Lede van die ANC-jeugliga het Dinsdag gesê hulle wil die leierskap van die jeugliga ontbind.
Werkloosheid is ʼn ‘nasionale krisis’, sê ANC
Die ANC het Dinsdag gesê hy maak gereed vir ʼn nywerheidstrategie om die regering te help met die hoë werkloosheidskoers en ongelykheid in die land.
Kenner waarsku oor nuwe SAID-bepaling
Herman Viviers, medeprofessor van rekenkundige wetenskappe in Noordwes, het belastingbetalers gemaan om, in die lig van ʼn aankondiging deur die SAID, versigtig te wees en nie te versuim om hul gewone belastingopgawes in te dien nie.
Onnie in hof oor aanranding op leerder
ʼn 55-jarige laerskoolonderwyser sal na verwagting Woensdag in ʼn hof in Noordwes verskyn in verband met die beweerde aanranding van ʼn leerder.
ToekomsVenster: Jesus het opgestaan
Die hoop het nie getaan met die sterwe van Jesus nie.
Boek ondersoek die hartseer en mooi van die dood
Ons almal is sterflinge wat beslis in ʼn sekere stadium met die dood gekonfronteer sal word, tog vermy die meeste mense eerder die onderwerp en wil eerder nie daaroor praat nie. Tobie Wiese se jongste boek ‘Wreed én mooi is die dood’ wil die stilte oor die onderwerp verbreek.
7 in hof wat glo stemstasie tydens verkiesing sluit
Die verdagtes het na bewering saamgesweer om die Holpan-stemstasie in Windsorton met ʼn slot te sluit sodat niemand gedurende die verkiesing by dié stasie kon stem nie.
Dié belastingbetalers hoef nie opgawe in te dien
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, het vanoggend omvangryke aankondigings gemaak by ʼn mediakonferensie in Pretoria.
Die wêreld in foto’s – 4 Junie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vrou ernstig beseer ná trein met motor bots
Sy het besluit om te versnel om vinnig oor die treinspoor te ry terwyl ’n aankomende trein al nader beweeg het.
SAUK-argiewe vir ‘weggooipryse’ aan ANN7 gegee
Rajesh Sundaram het getuig die ooreenkoms was dat ANN7 moes betaal elke keer dat hy argiefmateriaal van die SAUK gebruik het, maar nie een van die uitsaaiers het rekord hiervan gehou nie.
SA ekonomie: Groeikoers laer as verwag
Dit is die jongste in ʼn vlaag slegte nuus oor die ekonomie wat Suid-Afrika tref.
Boek-uittreksel: Hekel en word heel
“Ek het vrede in my hart gekry. Ek kon rou oor my mammie en ek kon dit op my eie tyd doen. Ek was, en is, trots op die Allegro.”
Vragmotorverwoesting: ‘Ontplooi die weermag’
Drie vragmotors is gister op die N2 naby die Umgeni-wisselaar en op die N3-hoofweg by die Mooirivier-tolhek aan die brand gesteek.
Reëls vir ‘hul’ in duister gehul
Sophia Kapp van VivA sê daar is, soos wat sy uit die navrae oor die kwessie kan aflei, uiteenlopende menings oor die aanvaarbaarheid van hul en hulle in skryftaal. Sy neem die kwessie onder die loep.
Meningstuk: Afrigters kies ook koers oorsee
Dit is nie net die spelers wat die land verlaat nie.
10-jarige glo as dwelmmuil gebruik
Oos-Kaapse polisiebeamptes was geskok toe hulle op ʼn wenk oor dwelmhandel gereageer en die dwelms in ʼn 10-jarige kind se besit aangetref het.