Die verdagtes het egter in Duffweg beheer oor die motor verloor en die voertuig het omgeslaan.
Alles vir Woensdag 5 Junie 2019
Luister in 3 minute: Vrae oor Ebrahim Patel en koolstofbelasting
In hierdie week se ‘3 sake, 3 minute’ word die nuwe kabinet bespreek en vrae gevra oor die nuwe minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel.
Só moet jy ʼn hond krap
Jy dink dalk jy weet presies hoe om ʼn hond te krap, maar veeartse sê daar is sekere etiket wat jy moet volg voor jy ʼn hond krap.
Weldoeners maak Comrades-droom waar
“My hart was geraak om te dink Joseph het daardie oggend van ʼn koue sementvloer af opgestaan om sy marathon te kom hardloop – sonder ʼn goeie nagrus of ʼn bord warm pap in sy lyf.”
56 wit skoolmeisies glo weens ras uit netbalspanne gelaat
Keurders vir die Gautengse o. 12- tot o. 18-skolespanne se puntestate bewys glo dat 56 wit meisies, wat volgens beoordeling op meriete vir die spanne gekies moes word, egter weens hul ras uit die spanne gelaat is.
Zambië maak weer ommeswaai oor seekoeijag
Daar is kommer oor die getal wilde seekoeie in Afrika. Na raming is daar tussen 115 000 en 130 000 oor. Die Wêreldbewaringsunie (IUCN) dui die seekoei op sy rooi lys ook aan as “kwesbaar”.
OBK wil dispute by MTN eindig
Volgens gerugte het die OBK ook daarop aangedring dat MTN die maatskappy se uitvoerende bestuur herorganiseer.
8 jaar ná dogter se moord: ‘Ek wil hom agter tralies sien’
“Die oggend toe ek by die hof kom en die staatsaanklaer sê vir my hy is weg, het ek nie woorde gehad nie. Ek het net vir haar gekyk en gevra: ‘Wat gaan nou van my kind word’?”
Talentkompetisie vir almal van 5 tot 25
Die Kids Talent Festival bied aan jong opkomende talente tussen die ouderdom van 5 en 25 ʼn geleentheid om hulself aan die professionele vermaaklikheidswêreld bekend te stel en ongeëwenaarde ondervinding op te doen.
Fokus op lugbesoedeling net betyds
As ons na Viëtnam as ’n ekonomies ontwikkelde model kyk, moet ons so vinnig as moontlik ’n ommekeer maak en al Suid-Afrika se aandag op hernubare energie fokus. Ons land het ekonomiese groei broodnodig, maar dit hoef nie ten koste van ’n skoon omgewing en die lug wat ons inasem, te gebeur nie, skryf Bonné De Bod.
Rooi en rosé nou beskikbaar in Almost Zero-reeks
Almost Zero lyk en proe soos wyn, maar het minder as 0,4% alkohol.
Veteraan mediaman, vrou sterf dag uit mekaar
“Die voortgesette aanvalle op joernaliste en pogings om die media te muilband was vir hom pynlik.”
Grand Parade, Spur swyg oor toekomsplanne
Wat is aan die gang by Grand Parade Investments (GPI), die Suid-Afrikaanse konsessiehouer van Burger King, en by Spur Corporation, die tuiste van die land se biefburgers?
Man op parool gaan op moordtog
Die slagoffers is binne ’n kwessie van ʼn uur op vyf verskillende plekke in die stad se sakekern geskiet.
2 dood, 20 beseer in Durban-botsing
Paramedici is vanoggend na die ongelukstoneel ontbied waar hulle “totale chaos” aangetref het.
Stellenbosch-landgoed Afrika se toonaangewendste
Dié spogwynlandgoed is die derde oudste plaas in die Stellenbosch-omgewing en is oorspronklik Schoongezicht genoem danksy die asemrowende uitsig om die plaas.
Semenya-saak: ‘Biologie troef identiteit’
“Die IAAF is nogtans oortuig daar is sommige gevalle, waarvan sport een is, waar biologie identiteit moet troef.”
Bye in die kol met Protea-wedstryde
Nostradamus-bye voorspel dat Indië gaan wen.
Raaisel oor verlore hond met juweliersware om nek
Die hond is deur ʼn vrou in ʼn straat gevind waar sy aan ʼn paal vasgemaak was.
Onnie verdwyn in Vietnam: ‘Ons weet ons gaan hom kry’
“Partykeer hoor ek meer as een keer per dag van Interpol.”