Toe hulle nie meer geld kon kry nie, het een van die aanvallers kombuis toe gegaan en met ʼn mes teruggekom.
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Junie 2019
Klaar oorsaak van Knysna-brande uit, sê AfriForum 2 jaar later
Die burgerregte-organisasie het destyds kort ná die brande wat op 7 Junie 2017 begin woed het, vir Helen Zille, voormalige Wes-Kaapse premier, toestemming gevra om dié brande onafhanklik te ondersoek.
Plaasbestuurder gedink hy is net paranoïes voor aanval
“Ek het gedink ‘kom ek gaan kyk net’ en toe ek in die sitkamer kom, toe gryp hulle my.”
Arno Jordaan reageer op kritiek van jagvereniging
“Sedert die onlangse uitreiking van die videoweergawe van ‘Jagtrip’ was daar hewige reaksie rondom die skade wat die video kan aanrig.”
Trokdrywer steeds onder verdowing ná petrolbom
“Almal wil weet wat die motief is. Ek wens ek het geweet. Hulle het niks steel nie,” sê sy vrou aan Maroela Media.
Oudministers bedank uit parlement
Senior ANC-parlementslede is besig om op groot skaal uit die parlement te bedank.
Verdagte in skietery met polisie dood
Die man was in besit van ʼn toestel wat gebruik word om die werking van motors se afstandbeheer te belemmer.
Ramaphosa klaar Reserwebank se posisie op
Dít volg nadat ʼn stryery uitgebreek het tussen die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, aan die een kant, en die minister van finansies, Tito Mboweni, aan die ander kant.
ToekomsVenster: Jesus se groot opdrag
Hierdie woorde van Jesus word die “groot opdrag” genoem. Ons vind dit in verskillende vorme in al die Evangelies maar die saak staan vas, ons word geroep en uitgestuur. Hoe maak jy met die groot opdrag?
Tekenprent: ‘Uitbranding’ nou amptelik ‘n diagnose
Die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) het “uitbranding” onlangs amptelik as ʼn beroepsprobleem erken. Dié sindroom is nou gepubliseer in die agentskap se handboek van mediese diagnose, wat gesondheidspraktisyns wêreldwyd lei.
Die wêreld in foto’s – 6 Junie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Verdagtes se betrokkenheid by ashoop-moorde ondersoek
Die taakspanlede het vanoggend ʼn wenk opgevolg wat hulle na die verdagtes, wat vroeër by die Springs-stortingsterrein opgemerk is, gelei het.
Alle oë op belangrike parlementspos
Interessante verwikkelinge is besig om op te bou oor die voorsitterskap van die enigste oorsigkomitee in die parlement waarin ʼn lid van die opposisie as voorsitter optree, naamlik die staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor).
Sakeman by Durban-winkelsentrum doodgeskiet
Die sakeman is koelbloedig in die parkeergebied van die Gateway-winkelsentrum in Umhlanga doodgeskiet.
Leerder hoor dán van borgtog ná medeleerder se mesdood
Hy hou vol sy optrede was uit selfverdediging.
Ons geslag se taak is om ons bestaanskrisis aan te pak
Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, het hierdie toespraak Donderdag by Solidariteit se nasionale kongres gelewer waar die organisasie sy planne vir ’n nuwe netwerk van werk met ’n vyfjaarbegroting van R4,5 miljard bekendgemaak het.
Radiobekende eersdaags in Afrikaanse sepie te sien
“Om in ʼn sepie te speel was nog altyd op my emmerskoplysie. En dit is ʼn droom wat waar word om dié doelwit te verwesenlik in een van die beste sepies in die land.”
Werk wou hy nie
Sinspelings op beroepe – kan jy aan nog ‘n paar dink?
Hankey-ma: ‘Ons het nie oorleef om gebroke te wees’
“Ons het oorleef sodat ons vol lewens kan lei. Ek wil nie dood wees nie. My kinders wil nie dood wees nie. Ons sien uit na die toekoms.”
Proteas sê nee vir AB wat in WB wou speel
AB de Villiers het homself op die vooraand van die finale spanaankondiging beskikbaar gestel om saam met die Proteas na Engeland te vlieg.