ʼn 26-jarige verdagte, wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn moord in Letsitele in Limpopo, word met nog sewe sake verbind.
Alles vir Sondag 9 Junie 2019
Polisie maak deurbraak in grafsteen-saak
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die diefstal en herverkope van grafstene in die Oos-Kaap.
Gedagte vir die dag: Begin met aanbidding
Jy moet die Here jou God aanbid en Hom alleen dien. (Matteus 4:10)
Gedagte vir die dag: ’n Knap vrou
Waar sal jy ’n knap vrou kry? ’n Goeie vrou is meer werd as edelstene. Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie. Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde. Sy hou toesig oor alles wat in haar huis gebeur. Sy verdra nie luiheid nie. Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar: “Daar is baie knap vroue, maar jy is die beste van almal!” (Spreuke 31: 10, 25-29)