“Die raad glo egter dat die tydelike opskorting in die beste belang van aandeelhouers is.”
Lees meerAlles vir Maandag 10 Junie 2019
Leerder geskors ná hy onnie met vuiste takel
ʼn Hoërskoolleerling is geskors nadat hy ʼn onderwyser met die vuiste bygedam het en die voorval op video vasgelê is.
Seun verdrink in strandmeer
“Polisieduikers het die seun se liggaam uit die water gehaal en hy is op die toneel dood verklaar.”
Jong pa tronk toe na moord
“Sy het begin om ons kind te verwaarloos en vir tot twee weke op ʼn slag net te verdwyn.”
Ondersoek ná polisie glo Nelspruit-sakeman doodskiet
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn ondersoek begin nadat ʼn 38-jarige sakeman van Nelspruit, Mpumalanga, Sondag in die vroeë oggendure glo deur ʼn polisiebeampte doodgeskiet is.
ToekomsVenster: Omarm die lewe vir ’n gelukkiger lewe
Omarm die lewe as buitengewoon kosbaar. Ervaar die wonder van elke asemteug, beweging, gedagte en droom. Dit gaan oor die lewe as geskenk van God.
Onderwyseres in huis in Durbanville vermoor
“Daar het nog soveel meer vir my ma voorgelê. Sy het soveel lewe in haar gehad en het alles in oorvloed gedoen.”
SA’ner speel bofbal in die VSA
Sewe-en-twintigjarige maak sy debuut vir die Seattle Mariners.
Rand nou uiters kwesbaar vir negatiewe nuus
Die rand is onder druk weens verskeie faktore en die kanse is goed dat die geldeenheid verder ontwrig kan word.
‘OB moet Ramaphosa-verslag nou bekendstel’
“Die OB se verslag oor pres. Cyril Ramaphosa se Bosasagate-skandaal lê reeds ses maande op haar tafel en moet onmiddellik bekendgemaak word.”
P.G. du Plessis ‘het onwetend self huldeblykboek se titel gekies’
“As ek by P.G. gekuier het en ek gaan daar weg, dan voel dit sommer vir my ander mense praat so gewoon. Dit was altyd verskriklike intellektuele stimulerende gesprekke wat ons gehad het.”
Wes-Kaapse burgers ‘verdien’ polisieminister se samewerking
“Ons gee aan minister Cele die geleentheid om ʼn duur en uitgerekte hofproses te vermy, maar sy tyd is besig om uit te loop en ek wil ʼn beroep op hom doen om die aanbod te aanvaar voor dit te laat is.”
MRK besoek Mamelodi-hospitaal ná skokvideo
Buang Jones, Gautengse bestuurder van die MRK, het gesê die besoek aan die Mamelodi-hospitaal vorm deel van sy ondersoek na die gesondheidsorgstelsel in die provinsie.
Busa-hoof bedank
“Dit was die gepaste tyd om die tuig neer te lê. Ek wens die raad en die organisasie alle sterkte toe terwyl hulle die pad aanwys vir ʼn nuwe tydperk tot voordeel van alle Suid-Afrikaners.”
Die voorvader van die sportmotor nóg beter
Wat gebeur as ʼn mens ʼn petrolkop in die Wes-Kaap op twee bergpasse en ongeveer 300 km van die provinsie se beste paaie loslaat? En die petrolkop het ʼn Porsche 911 Carrera S tot sy beskikking…
Hulde gebring aan twee Afrikaanse bekendes
Huldeblyke aan dié twee groot seders van die kunste het Maandagoggend op sosiale media ingestroom.
Balpeuter-wolk hang weer bo Aussies
Sosiale media aan’t gons oor Zampa se hand in sy broeksak.
19-jarige hoor oor borgtog ná moord op skoolmaat
Mohamed Mwela word beskuldig van die moord op Daniel Bakwela (16) buite die skool verlede week.
Die wêreld in foto’s – 10 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Staat vra lewenslank vir Packham
“Die beskuldigde het haar bloot uit sy lewe verwyder aangesien sy heel moontlik nie meer ingepas het by wat hy gesoek het nie.”